Kan iemand my dalk sê waar om 'n magasyn vir 'n .22 Hornet BRNO in die hande te kry. Is daar dalk iemand wat iewers een oorhet ?
Dankie
Kampies
Magasyn vir BRNO .22 Hornet
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: Magasyn vir BRNO .22 Hornet
Naand...Ek dink dis n mooilike een maar sien NSN in silverton se kas is vol.Vat maar die roer saam en gaan mix-en-match.
Hoop dit help
Hoop dit help
JAN-HENDRIK
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: Magasyn vir BRNO .22 Hornet
Kampies watse model kort jy die zkw 465 of die fox
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Magasyn vir BRNO .22 Hornet
Ek het 'n magasyn vir 'n vriend se Brno .222Rem daar gekry.Jan-Hendrik wrote:Naand...Ek dink dis n mooilike een maar sien NSN in silverton se kas is vol.Vat maar die roer saam en gaan mix-en-match.
Hoop dit help
-
Kampies
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Fri Dec 28, 2012 5:13 am
Re: Magasyn vir BRNO .22 Hornet
Dankie vir almal se insette. Ek is tans besig met K-mag om te sien wat hulle aanbied. Die BRNO is 'n ZKW 465 soos wat jy genoem het Tokka777. Geniet julle dag verder. (Ek vat partymaal lank om te antwoord, party van ons moet werk ook)
