Custom geweer & CFR

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Custom geweer & CFR

Post by Jakkels 223 »

More almal,

Ek het laasjaar besluit om vir my, my 1ste "custom" geweer (260Rem) te laat bou, so word deposito betaal en als verloop goed.

Nou, net bietjie langer as n jaar, kan ek nog nie aansoek doen vir die wapen nie omdat CFR nog nie die goedkeuring vir die bou van die wapen gegee het nie!!!!

Die wapensmid klink net so gefrustreerd soos ek!!!!!

Is daar nog manne wat so sukkel of is ek nou maar n bietjies te haastig??

Groete
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Custom geweer & CFR

Post by DWB »

Jakkels, stuur my môre ñ PM dan sit ek jou op die regte spoor.

Self daai stryd gehad.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Re: Custom geweer & CFR

Post by Jakkels 223 »

Dankie DWB, sal so maak
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Re: Custom geweer & CFR

Post by Jakkels 223 »

More,

Wil net graag vir DWB baie dankie se vir sy raad, sal seker volgende naweek n stappie nader wees om die wapen in my naam te kan kry.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Custom geweer & CFR

Post by DWB »

Hoop jy kom reg!

Dis uiters frustrerend!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Tienie
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Oct 31, 2014 10:52 am

Re: Custom geweer & CFR

Post by Tienie »

Jakkels 223 wrote:More almal,