Middag Manne
Sal iemand my asb. in die regte rigting in wys of altans net se of ek op die regte pad is. Die wind het my bietjie erg rond gegooi so ek kan nie veel werk op die groepe nie. Die lading wat die beste gevaar het was 53gr. Op 200m was die vertikale "spread" 19,5mm met die horisontale "spread" 78.3mm. Sterk dwars wind het gewaai.
270 Win
Loop=614mm
130gr Nosler BT Hunting
S365, Lot 78
Max TPL= 87.55m
Gelaaide TPL = 85mm
Winchester Doppe = 70.1gr H2O
Remington Primers
52,5gr:
2836f/s
2807f/2
2830f/2
53gr:
2818f/s
2824f/s
2801f/s
53.5gr:
2917f/s
2879f/s
2861f/s
54gr:
2949f/s
2969f/s
2898f/s
Ek kon nie druk tekens sien op 54gr nie so ek aanvaar ek is nog onder maks. druk.
Kan jul dalk ook 'n aanduiding gee wat die hoogste node spoed behoort te wees asb?
Ek luister graag.
Groete
Ruan
QL Hulp asb.: 270Win - 130gr Nosler BT
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: QL Hulp asb.: 270Win - 130gr Nosler BT
My .270 hou van so +-2920fps met daai punte. Springbokke val dan mooi en ek kry so 0.426 MOA op 100m
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: QL Hulp asb.: 270Win - 130gr Nosler BT
Ek sal ook graag die spoed so na aan 3000f/s wil kry. Anders val hy maar kwaai na 300m toe
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: QL Hulp asb.: 270Win - 130gr Nosler BT
Is hier niemand wat 'n vinnige oog kan gooi nie?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: QL Hulp asb.: 270Win - 130gr Nosler BT
Ok, my ql voorspelling, die lot is lyk my redelik.
hoogste node is node 4 teen 3176fps ql voorspel 58.6gr S365 MAAR dis baie naby aan max druk, ql druk is 61898psi en volgens ql is max vir 270win onder saami specs 65000 en volgens cip is dit 62366psi, dus werk versigtig op na hom toe asb!
node 5 is op 54.3gr 2969fps
hoogste node is node 4 teen 3176fps ql voorspel 58.6gr S365 MAAR dis baie naby aan max druk, ql druk is 61898psi en volgens ql is max vir 270win onder saami specs 65000 en volgens cip is dit 62366psi, dus werk versigtig op na hom toe asb!
node 5 is op 54.3gr 2969fps
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: QL Hulp asb.: 270Win - 130gr Nosler BT
Baie dankie Alec, ek waardeer jou hulp. Ek sal kyk wat hy maak.
Lekker aand
Lekker aand