Hi Kerels, ek het sopas van arms af gekom. Ek het n Vector 375h&h by n goeie pel wat oorlede is se familie gekoop. Hy was n geweer fundi en al sy gewere was altyd perfek.
Arms het my laat weet dat daar te veel materiaal vanaf die magesyn box aan die kante net waar die ronte moet bly voor dit in die kamer in gestoot af weg gevat wat gaan keer dat die rontes reg voer.
Dit beteken hy het die geweer vir jare gebruik met geen issus nie. Kan iemand my meer vertel oor hoe die ding werk. Ek vertrou Arms en hulle het het voor gestel dat hulle die follower vervang. As dit nie werk nie kan hulle of die metaal op die kante op bou en af masjien of hulle moet die aksie vervang.
Vektor k98 magesein box
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Vektor k98 magesein box
Hoekom gebruik jy hom nie bietjie nie en kyk, as hy voorheen gewerk het hoekom sal dit sommer net so verander.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Vektor k98 magesein box
Ek probeer rêrig hard om te verstaan wat jy sê/vra maar dit is nog vir my duister.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Vektor k98 magesein box
Dubbel post
Last edited by Monster on Fri Nov 14, 2014 5:25 pm, edited 1 time in total.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Vektor k98 magesein box
Hi Dewald, ek wil net weet of iemand ook so n issue gehad het en of die follower gaan werk. Die alternatief is baie duur. Daa is te veel materiaal weg gevat net onder de magesyn box wat die ronte moet middel toe druk in die extractor in.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Vektor k98 magesein box
So met ander woorde die rails is te veel oopgemaak?
Dan gaan n ander follower geen verskil maak nie.
Het jy al rondtes uit die magasyn uit gevoer en gekyk of dit werk? En ook of die probleem pertinent aan of die regter, of die linker kant van die rails is.
Indien die geweer op n Vector Magnum aksie gebou is behoort daar nie veel, indien enigsins aan die rails gepeuter te wees om 'n .375 H&H rondte te laat voer nie.
Indien dit op n gewone M98 tipe standaard lengte aksie is moet daar noggal n klompie vleis van die rails afkom om toe te laat vir die groter .375 koeël om te voer.
Ek sal nie enige iemand se raad, idees glo voor ek nie self ondersoek ingestel het nie. Kyk of die geweer betroubaar voer en vat dit van daar af.
Indien die rails wel te veel oopgemaak is kan jy net so wel n ander aksie bekom.
Dan gaan n ander follower geen verskil maak nie.
Het jy al rondtes uit die magasyn uit gevoer en gekyk of dit werk? En ook of die probleem pertinent aan of die regter, of die linker kant van die rails is.
Indien die geweer op n Vector Magnum aksie gebou is behoort daar nie veel, indien enigsins aan die rails gepeuter te wees om 'n .375 H&H rondte te laat voer nie.
Indien dit op n gewone M98 tipe standaard lengte aksie is moet daar noggal n klompie vleis van die rails afkom om toe te laat vir die groter .375 koeël om te voer.
Ek sal nie enige iemand se raad, idees glo voor ek nie self ondersoek ingestel het nie. Kyk of die geweer betroubaar voer en vat dit van daar af.
Indien die rails wel te veel oopgemaak is kan jy net so wel n ander aksie bekom.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Vektor k98 magesein box
Dewald dit is n k98 aksie en die ding het nooit issus gegee nie. Volgens my oorlede pel se seun. Ek kon ook nie die follower verstaan nie. Dit gaan net n uit werking he op dielaaste ronte. Dis n R3800 grappie om die aksie te vervang mits die slot hergebruik word.
-
RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Vektor k98 magesein box
Monster
Daar kan baie goed die oorsaak van jou probleem kan wees.Dit is belangrik om te weet of dit n millitere aksie was of n Vektor magnumaksie is.Millitere aksies het riffies aan die binnekant van die magesynkas.As jy jou duim daarin druk sal jy dit voor en agter die kas voel.Hierdie riffies kan probleme gee as jy n magnum kaliber met n belt(soos die 375) daarin bou.Dit moet afgewerk word.
Ek het onlangs vir my n millitere aksie oopgemaak om n 8x68 daarin te bou.Die patroon aan die linkerkant het bly vasknyp tussen die follower en die rails.Ek het later my 375 se follower en spring ingesit.Dit het toe perfek gevoer.Ek het toe uitgevind dat my spring te styf was.Nadat ek dit vervang het het dit perfek gewerk.
Miskien moet jy nog n opinie kry voordat jy aan dit laat werk.Dit is dikwels net n klein probleempie wat maklik regestel kan word.