SO ONSKULDIG!!!!!!

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

SO ONSKULDIG!!!!!!

Post by theedge »

'n Universiteit student gaan huis toe vir die vakansie en waarsku haar
ouers dat sy haar nuwe k?rel saambring. Die ou is 'n dwergie en die
student vra haar ouers om asseblief tog haar sesjarige sussie in te lig.


Die ma neem vir kleinsus eenkant en se "Poplap, jou ouer suster kom die
naweek huis toe en sy bring haar nuwe k?rel saam.  Hy lyk anders as ons,
maar jy mag nie vir hom vrae vra of na hom staar nie, gehoor?"


Kleinsus verstaan mooi en belowe om haar te gedra.
Ousus en haar k?rel daag op en toe Kleinsus die k?reltjie sien, kon sy
haarself skaars beteuel.  Die gesin gaan sit aan vir aandete en Kleinsus
vermy oogkontak met die gas en bly tjoepstil. Net na die hoofgereg dra
die ouers en ousus die vuil borde kombuis toe en gaan berei die nagereg
voor.
Dis net Kleinsus en die dwerg aan tafel.
'n Ongemaklike stilte heers 'n rukkie, maar toe kan die meisietjie dit
nie meer hou nie en vra.


"Hoe gaan dit met Sneeuwitjie?"
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply