My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Vandat ek die geweer het, wou ek graag n Boyds Pepper Lam Classic op hom sit, maar ongelukkig het Boyds tot ongeveer drie maande terug nie vir die ZKK aksies van Brno, kolwe geInlet nie. Op 11 Augustus die jaar, laat weet 10 forum manne (dankie julle) my feitlik gelyk dat boyds nou vir die Zkk601 ook inlet, en n wye verskeidenheid is beskikbaar. Ongeveer 60 minute later is my bestelling geplaas, en betaal. Op 17 Augustus is my kolf in Jhb, en 19 Augustus in Pta, waar hy toe gaan vasstaan a.g.v. die poskantoorstaking. Gelukkig kry ek die kolf in perfekte toestand op 27 Oktober. Die aksie pas perfek in die kolf, maar my eie bygeloof verwag dat die kolf gepak moet word, en ook hou ek nie baie van die recoil pad nie, en besluit dit moet ook vervang word. Thinus van Wyk is die regte man vir die werk, en laat weet gister ek kan maar optel. Ek moet se manne, ek is baie in my skik. Hierdie is hoe ek nog altyd die geweer gesien het.
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/022-1.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/021.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/019.jpg
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/018.jpg

Veiligheid eerste manne!
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Baie mooi Pierre.Nou moet ons verseker by mekaar kom om die 243 AI uit te toets.My Savage is ook klaar.
Geniet jou gun.
Groete
Flip
Geniet jou gun.
Groete
Flip
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Dit lyk baie mooi Pierre. Geluk en geniet hom.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Dit lyk baie mooi Pierre
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Nou moet hy net so mooi skiet as wat hy lyk. Wanneer is die toetsrit?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Pierre, dit lyk mooi en geluk man.
As ek mag vra, watter Burris scope het jy op en waar het jy die cover gekoop.
Jaco
As ek mag vra, watter Burris scope het jy op en waar het jy die cover gekoop.
Jaco
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Ek sal ook graag wil weet waar kan ek so cover koop.Jaco B wrote:Pierre, dit lyk mooi en geluk man.
As ek mag vra, watter Burris scope het jy op en waar het jy die cover gekoop.
Jaco
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Baie netjies
Glo jy gaan hom kwaai geniet.
Groete
Sniper
Glo jy gaan hom kwaai geniet.
Groete
Sniper
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Dankie ouens. As die geweer skiet soos hy vir my voel en lyk, gaan hy klawers op 1000m skiet. Nog nie seker wanneer hy gaan rook maak nie, maar dit behoort in die volgende week of so te wees.
Die scope is n Burris FullField E1 6.5-20*50 wat ek by VLT gekoop het. Die cover kom ook van daar af.
Die scope is n Burris FullField E1 6.5-20*50 wat ek by VLT gekoop het. Die cover kom ook van daar af.
Veiligheid eerste manne!
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 919
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Dankie Pierre
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Mooi brandawareness plakker daar op die kantoortoerusting 
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Supacow wrote:Mooi brandawareness plakker daar op die kantoortoerusting
Veiligheid eerste manne!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Baie mooi Peirre... nou moet jy net daai barreled action in "satin black" en die slot in "titanium grey" laat Cerakote!!

Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
oooja... en laat sakkie vir jou 'n oversized bolt knob ook fit!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Ek reken iets soos jou voorstel sal moontlik die volgende stap wees om die Brno sover moontlik van STD af te kry.Katefbessie wrote:Baie mooi Peirre... nou moet jy net daai barreled action in "satin black" en die slot in "titanium grey" laat Cerakote!!![]()
Veiligheid eerste manne!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: My Brno .243AI se Boyds uiteindelik op
Nog nie so groot liefde daarvoor ontwikkel nie. Sal eers verby hou.Katefbessie wrote:oooja... en laat sakkie vir jou 'n oversized bolt knob ook fit!
Veiligheid eerste manne!