Sellier&bellot vs pmp doppe
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Sellier&bellot vs pmp doppe
Dag lede!
Ek wil weet hoe is jul ondervinding met die bogenoemde doppe.Ek soek doppe vir my 222 en wil graag weet hoe vergelyk hul met mekaar.
Hoor graag van jul.
Groete
Ek wil weet hoe is jul ondervinding met die bogenoemde doppe.Ek soek doppe vir my 222 en wil graag weet hoe vergelyk hul met mekaar.
Hoor graag van jul.
Groete
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
In my 243 is Sellier&Bellot doppe myle beter as pmp doppe.
Groetnis
Groetnis
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Met my 7x57 was die ervaring net die teenooegestelde...Armand Steenkamp wrote:In my 243 is Sellier&Bellot doppe myle beter as pmp doppe.
Groetnis
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Johan ja, maar jy weet mos hoe is dit met n 243 en n PmP dop. S&B doppe ge nie doughnuts nie en my pmp doppe het..
Groetnis
Groetnis
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Birclec en Armand,
My aanvanklike reaksie op Armand se opmerking was so ietwat tong in die kies. Ek dink nie dat daar veel te kies is tussen die twee fabrikate nie, ek dink hulle is baie soortgelyk. Kom ek kwalifiseer net my vroeere opmerking, oftewel die "probleem" wat ek met Sellier & Bellot doppe ervaar het. Ek het heel aan die begin toe ek my geweer gekoop het, 'n klompie Sellier & Bellot en PMP patrone gekoop en uitgeskiet. My geweer het mooi gegroepeer met die Sellier en Bellot. Ek was toe van gedagte om die doppe te gebruik vir herlaai. Met die herlaaislag het ek toe die situasie ondervind dat die Sellier en Bellot nie in die Lee voetstuk wou pas nie. Die web van die S & B doppe was net daai aks dikker as die PMP of ander make doppe. Dit was maar my pyn. Hulle het andersins nie beter of slegter op die skietbaan geskiet nie. S & B is net soos die PMP doppe aan die dikker kant in vergelyking met Winchester wat ek ook al gebruik het.
My aanvanklike reaksie op Armand se opmerking was so ietwat tong in die kies. Ek dink nie dat daar veel te kies is tussen die twee fabrikate nie, ek dink hulle is baie soortgelyk. Kom ek kwalifiseer net my vroeere opmerking, oftewel die "probleem" wat ek met Sellier & Bellot doppe ervaar het. Ek het heel aan die begin toe ek my geweer gekoop het, 'n klompie Sellier & Bellot en PMP patrone gekoop en uitgeskiet. My geweer het mooi gegroepeer met die Sellier en Bellot. Ek was toe van gedagte om die doppe te gebruik vir herlaai. Met die herlaaislag het ek toe die situasie ondervind dat die Sellier en Bellot nie in die Lee voetstuk wou pas nie. Die web van die S & B doppe was net daai aks dikker as die PMP of ander make doppe. Dit was maar my pyn. Hulle het andersins nie beter of slegter op die skietbaan geskiet nie. S & B is net soos die PMP doppe aan die dikker kant in vergelyking met Winchester wat ek ook al gebruik het.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Ja ek stem 100% saam met jou. Ek het nou al die Batch S&B doppe so 3 keer herlaai en hulle gaan nou makliker in die voetstuk in. Dit is maar n pyn maar verder het ek nie probleme met hulle nie en my groperings is mooi.Johan Nel wrote:Birclec en Armand,
My aanvanklike reaksie op Armand se opmerking was so ietwat tong in die kies. Ek dink nie dat daar veel te kies is tussen die twee fabrikate nie, ek dink hulle is baie soortgelyk. Kom ek kwalifiseer net my vroeere opmerking, oftewel die "probleem" wat ek met Sellier & Bellot doppe ervaar het. Ek het heel aan die begin toe ek my geweer gekoop het, 'n klompie Sellier & Bellot en PMP patrone gekoop en uitgeskiet. My geweer het mooi gegroepeer met die Sellier en Bellot. Ek was toe van gedagte om die doppe te gebruik vir herlaai. Met die herlaaislag het ek toe die situasie ondervind dat die Sellier en Bellot nie in die Lee voetstuk wou pas nie. Die web van die S & B doppe was net daai aks dikker as die PMP of ander make doppe. Dit was maar my pyn. Hulle het andersins nie beter of slegter op die skietbaan geskiet nie. S & B is net soos die PMP doppe aan die dikker kant in vergelyking met Winchester wat ek ook al gebruik het.
Groetnis
- Musgrave
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Ek ondervind dieselfde met Highland doppe, vir beide my .30-06 en .25-06. Met akkuraatheid skort egter niks.
.22 - Brno Mod 2
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
.25-06 - Ruger M77 MKII VT
.30-06 - Musgrave Mod 80
.303 - Lee Enfield No.4 MK II
.375 H&H - CZ 550
12 Br - Investarm Model 200LM O/U
12 Br - Browning BPS pompaksie
9mmP - Glock 17
.38 Spl - Ruger Police Service Six
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
S&B werk soos 'n droom in my 9mmPara en ook in my .22 werk hulle amunisie lekker. Maar in my 300WM glad nie dit is swakker as PMP in my 300 gewees, om rede 40% van die dope het in die kamer vasgesit nadat als getrim en gesize was. Ek het hulle nog nie gebruik in my .243 nie aangesien ek net Lapua vertrou daarvoor en ook nie in my 375 nie want ek het genoeg PMP&Speer dope vir nou.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Die oosblok is nie so skerp op die .423 basis diameter van doppe nie. Dit gebeur gereeld met baie europese kalibers en doppe.
Die maklikste is om n shellholder te koop soos die RCBS #2 wat vir die 6,5x55 bedoel is.
Wat die .222 betref het ek n klompie pmp en S&B doppe wat ek as once fired by iemand gekry het. Beide het heel OK gelaai en akkuraatheid is bevredigend. Ek kan nie die een as beter of swakker uitsonder nie

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Pmp doppe het uitstekend(tot my verbasing) in my 222 gewerk!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Die No. 2 skoen word vir 7x57 aanbeveel. Ek het in my 7x64 matrysstel 'n No. 10 skoen gekry. Ek dink dit werk beter met die dikker Europese doppe.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Dit is maar n deurmekaar spul tussen die verskillende vervaardigers se numeriese benaming van die shell holders.tripodmvr wrote:Die No. 2 skoen word vir 7x57 aanbeveel. Ek het in my 7x64 matrysstel 'n No. 10 skoen gekry. Ek dink dit werk beter met die dikker Europese doppe.
Bv. Die Redding nommer een is dieselfde as die RCBS #3, wat vir die standaard .473 of .470 basis diameter doppe aanbeveel word. As ek reg onthou is die Sweed se basis diameter .480, en beveel RCBS die #2 aan.
Die #10 is egter vir die .223 tipe doppies. Die #11 is baie na aan die #2 en #3 en kan moontlik wees wat aan te bevele is op meeste Europese fabrikate.
Ek sal môre bietjie n opmeet wat die verskillende fabrikate europese kalibers se basis diameters is en dit hier plaas onder n nuwe draad
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sellier&bellot vs pmp doppe
Vergeet om by te sê dat dit Lee se skoentjies is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br