Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Middag almal.
Ek is opsoek na 'n voorbeeld vir 'n motivering vir bg haelgeweer.
Ek besit reeds n Over and Under en 'n Side by Side.
Indien iemand my moontlik kan help met so motivering sal ek opreg waardeer.
Dankie en groete
Jaco
piet735@gmail.com

-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Jaco
Ek aanvaar jy het TJ status? Probeer dan die volgende: Jy gaan die semi gebruik vir die jag van kransduiwe (bosduiwe) in gesaaides, soos bv sonneblom-lande, waar hulle groot skade aanrig. Op so 'n jag dag word daar BAIE skote geskiet, maklik meer as 100 per skut per dag. Dit veroorsaak dat jou gewone dubbellope jou pimpel en pers skop, wat maak dat jy vroeg moet loop en lank daarna nog pyn verduur. Die Semi se aksie versprei die terugskop oor 'n langer tydperk, wat maak dat die aanvoelbare skop (impuls) baie sagter is en jy dus baie langer kan aanhou skiet, sonder om pyn te verduur. Al die res net soos jou ander motiverings. Onthou endossement, bewys van lidmaatskap (opbetaald) ens. ens.

Dankie 338
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Hi Jaco,
Ek is ook besig om te motiveer vir 'n semi-auto haelgeweer. Sal ook graag 'n voorbeeld van 'n motivering in die hande wil kry. Het ook gehoor dat mens dit moet motiveer vir probleemdier beheer soos duiwe/kransduiwe, tarentaal en bosvarke. Ek is in die proses om briewe te kry van boere wat my uitnooi om by hulle te kom duiwe skiet en varke ens vir daardie doel.
Bosvarkjag vereis vinnige skote in die hardloop en meer skote as 'n dubbeloop. Duiwe skiet ook. Dis maar wat ek gaan probeer.
Groete

Ek weet net nie of dit wettig is om met semi auto te jag en uit chopper te skiet nie want ek wil so motiveer.
As hier manne is wat weet moet julle asb vir ons sê.
As hier manne is wat weet moet julle asb vir ons sê.
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Net verlede maandag is my lisensie vir n semi auto goedgekeur. Ek het gespesifiseer vir tarentaal jag wat n groot probleem is in sekere areas en toestemmings jag briewe van n paar boere gekry waar hulle jou uitnooi om uitdunning te kom doen. Het ook sajwv se haelgeweer tabel aangeheg wat jou toelaat om kleiduiwe te mag skiet met gemelde geweer. hoop jy kom reg. Groete Katjak.
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Motiveer soos altyd vir jag en sport skiet want Semi outo kan vir altwee angewend word
-
Disiderata
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Sep 03, 2013 1:12 pm
Re: Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Manne ek wil 'n 12br beretta xtrema 2 koop, is is toegewyde jagter en sportskut maar het nie kompetensie vir semi auto wapen nie. Is daar van julle wat dit al so gedoen het?
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Daar is nie spesifiek competancy vir semi outo haelgeweer nie. Daar is net die een haelgeweer opsie. Hy is meer as voldoende. Soos die ander manne hier se, motiveer soos normaal vir probleemdier, sportskiet en jag. Jy sal nie probleem kry nie.Disiderata wrote:Manne ek wil 'n 12br beretta xtrema 2 koop, is is toegewyde jagter en sportskut maar het nie kompetensie vir semi auto wapen nie. Is daar van julle wat dit al so gedoen het?
Veiligheid eerste manne!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Korrek, stuur my 'n pm met jou e-pos adres, dan stuur ek vir jou 'n voorbeeld.BRNO (Pierre) wrote:Daar is nie spesifiek competancy vir semi outo haelgeweer nie. Daar is net die een haelgeweer opsie. Hy is meer as voldoende. Soos die ander manne hier se, motiveer soos normaal vir probleemdier, sportskiet en jag. Jy sal nie probleem kry nie.Disiderata wrote:Manne ek wil 'n 12br beretta xtrema 2 koop, is is toegewyde jagter en sportskut maar het nie kompetensie vir semi auto wapen nie. Is daar van julle wat dit al so gedoen het?
Aim small, miss small
- SuperVos
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Oct 21, 2013 3:03 pm
Re: Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Ek het my semi-auto "shottie" in vir probleemdier, sport en jag... DFO se dis kwaai. Sal kyk wat PTA se...
Sako 243; TRG-22 (308); AR-15 (300 Blackout), Glock 19, 34 (9mmP), Benelli M4... met 'n 375HH/Ruger in die kous.
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Motivering vir Semi Auto Haelgeweer
Laat SA Jagters of jou vereniging ook jou aansoek endosseer.