Hornady interlock 190 grain 30 kaliber

Post Reply
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Hornady interlock 190 grain 30 kaliber

Post by Dwight375 »

Hello almal

Het enige iemand al die punt ge skiet in n 30-06, 308, 300win of 300 win mag ?

Sal graag wil weet wat julle opinies is in dien enige.

Dankie en groete
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber

Post by alecjohnson »

Ek het in my 300 WM die Koeëls geskiet, maar gedink dis 180gr, my vout. Het lekker gewerk vir teiken en gong skiet.
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Hornady interlock 190 grain 30 kaliber

Post by Dwight375 »

Enige iemand anders wat al met die koels tekien ge skiet het of gejag het ?

Dankie
Post Reply