Brno .22Lr Mod 2
- Johansec1
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Mon Apr 08, 2013 9:09 am
Brno .22Lr Mod 2
Goeie Dag almal,
Ek is opsoek na 'n Brno .22LR mod 2 wat nog in 'n goeie kondisie is teen 'n billike prys. As iemand dalk so 'n geweertjie het wat hy van ontslae wil raak, of weet van iemand, sal ek dit waardeer as julle my kan laat weet. DEGJ@TELKOMSA.NET

9mm Star Para pistool
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer
Groete
Johan

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Brno .22Lr Mod 2
Baie skaars. Hou maar guntree dop en gaan kyk ook by classic arms
Groetnis
Groetnis
-
hunter@1
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Sun Nov 03, 2013 8:41 am
Re: Brno .22Lr Mod 2
Gaan kyk op Junkmail.....daars ene vir R4000 in die Vrystaat.
- Johansec1
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Mon Apr 08, 2013 9:09 am
Re: Brno .22Lr Mod 2
Baie dankie Hunter, ek gaan bietjie opvolghunter@1 wrote:Gaan kyk op Junkmail.....daars ene vir R4000 in die Vrystaat.
9mm Star Para pistool
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer
Groete
Johan
357/38spl Rossi karrabyn
12br Mosberg Haelgeweer
.243 Sako (Forester)
7x57 Brno
9.3x64 Mauser Obendorff
12br dl Pedersoli black powder haelgeweer
Groete
Johan
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Brno .22Lr Mod 2
het n spotles een maar nie vir n billeke prys nie
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Brno .22Lr Mod 2
Oom Frans,
Wou ook se ek het 2 maar ook nie teen billike pryse nie.

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Brno .22Lr Mod 2
Wat is deesdae 'n bilike prys vir 'n mooi Mod 2??? Ek het 'n spotless een wat een van die dae gaan nuwe baas soek.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Brno .22Lr Mod 2
Kerels wat is so spesiaal aan die outjie ? Ek het een sopas persent gekry.Weet nie hoe oud hierdie model is nie maar die een van my kom uit die 70's dink ek...
Het nog nie met hom geskiet nie en moet nog aansoek doen vir lisensie..
Het nog nie met hom geskiet nie en moet nog aansoek doen vir lisensie..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Brno .22Lr Mod 2
Dankie Remington. Ek sien in die handel gaan hulle ook vir so 4.5-5k. Dit strook met jou prys.
Vriell die gewere is nie regtig spesiaal nie maar hulle het hulself al as werksesels bewys. Hulle het net geen einde aan hulle nie.
As jy 1x wil koop en nooit weer nie is die Brno een van die beste om te oorweeg.
Vriell die gewere is nie regtig spesiaal nie maar hulle het hulself al as werksesels bewys. Hulle het net geen einde aan hulle nie.
As jy 1x wil koop en nooit weer nie is die Brno een van die beste om te oorweeg.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Brno .22Lr Mod 2
Pvdw , Dankie vir die terugvoering.Sal hom geniet ! Skiet op die oomblik met .22 Remington.Was Oupa sin en kom hier uit die 40's uit en baie akkuraat.Slytasie op slot en magasyn bietjie van probleem nou so sal hom maar bietjie laat rus as ek my lisensie vir die Bruno kry.Ek praat nou onder korreksie maar dink my broer het ongeveer R270 vir die Brno (demo model ) betaal in die 70's... en het maar min met hom geskiet..Pvdw wrote:Dankie Remington. Ek sien in die handel gaan hulle ook vir so 4.5-5k. Dit strook met jou prys.
Vriell die gewere is nie regtig spesiaal nie maar hulle het hulself al as werksesels bewys. Hulle het net geen einde aan hulle nie.
As jy 1x wil koop en nooit weer nie is die Brno een van die beste om te oorweeg.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Brno .22Lr Mod 2
Ek het so 'n paar maande terug 'n paar model 2's gesien by oom Bonnie York se Safari Den in Ladysmith. As ekJohansec1 wrote:Goeie Dag almal,
Ek is opsoek na 'n Brno .22LR mod 2 wat nog in 'n goeie kondisie is teen 'n billike prys. As iemand dalk so 'n geweertjie het wat hy van ontslae wil raak, of weet van iemand, sal ek dit waardeer as julle my kan laat weet. DEGJ@TELKOMSA.NET
reg onthou, was hulle almal in 'n goeie toestand teen R4500 stuk. Ek het toe 'n model 5 daar gekoop, ook teen
R4500.
Ter inligting - Hier is 'n interessante artikel oor die verskillende Brno .22's:
http://www.rimfirecentral.com/forums/sh ... p?t=212830
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Brno .22Lr Mod 2
Vriel kyk op die Brno is daar n stempel op die loop en aksie wat vir joy sal aandui waneer die geweer gemaak is bv 75 ens
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Brno .22Lr Mod 2
Vossie,ek het net vlugtig gekyk en ongelukkig is die geweer tans nie by my nie maar sal sodra ek weer na hom toe gaan kyk wat alles op die loop gedruk is.vossie1 wrote:Vriel kyk op die Brno is daar n stempel op die loop en aksie wat vir joy sal aandui waneer die geweer gemaak is bv 75 ens