Nee wat Pieter net solank die werk onder jou toesig gedoen word anders is die Ingeneurs firma onwettig in besit van 'n vuurwapen. Dit lyk ook nie mooi as die draad nie reg gesny is en die koeel skiet die knaldemper in stukke nie.Pieter Willem Vorster wrote:Baie interessant, Koos, maar word die sny van groewe aan die voorpunt van die loop, ondervang deur die dinge wat jy hierbo genoem het?NEGE3 wrote:No person may, without being the holder of a gunsmith’s licence or being registered as an apprentice to such holder-
a)alter the mechanism of a firearm so as to enable the discharging of more than one shot with a single depression of the trigger;
b)alter the calibre of a firearm;
c)alter the barrel length of a firearm;
d)alter or remove the serial number or any other identifying mark of a firearm; or
e)perform such other work as may be prescribed.
Wees maar net bedag daarop. Dit gaan niemand pla tot iemand seerkry nie.
