Hallo almal
Gedink ek deel gou hierdie met julle.
Ek het die laaste tyd baie sleg geskiet in kompetisies en toe besluit om maar die toerusting vir oefen reg te kry en nou is dit sulke tyd.
Ek kort nog net 4 x 200mm gonge, verder is al die bleddie stokke byderhand en die bokke en die vark ook uitgesort.
Sterkte vir almal wat dalk dieselfde in gedagte het of dit alreeds doen.
Sulke tyd!!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Sulke tyd!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Sulke tyd!!
Kalahari
Ek so se jy is op die regte pad en jy sal vining beter punte sien.
Groete
Ek so se jy is op die regte pad en jy sal vining beter punte sien.
Groete
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Sulke tyd!!
Dankie Reggie
Ek hoop regtig die oefening sal resultate lewer, want ek wil nie nou al die roer vir kompetisies ophang nie.
Ek hoop regtig die oefening sal resultate lewer, want ek wil nie nou al die roer vir kompetisies ophang nie.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Sulke tyd!!
Kalahari, julle het regtig goed gedoen in BFN vir die min kompetisies wat julle al geskiet het. Ek voorspel dat julle Namibiers ons nog kwaai opdraande gaan gee soos wat julle die game leer ken.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Sulke tyd!!
Hallo oom Piet, baie dankie vir die kompliment na ons kant. Ek sal die manne dit oordra. Hier is so bietjie van 'n ander "vibe" onder die Suid-wes manne en dames, dit gesien met die laaste kompetisie in Windhoek, die mense is opgewonde oor die sport.
Ons het heelwat nuwe skuts gehad wat deelgeneem het en die mense is lus vir skiet en om die "game" te leer.
Hopelik kan ons volgende jaar weer 'n paar kompetisies inwerk.
Voorspoed
Ons het heelwat nuwe skuts gehad wat deelgeneem het en die mense is lus vir skiet en om die "game" te leer.
Hopelik kan ons volgende jaar weer 'n paar kompetisies inwerk.
Voorspoed
-
marco
Re: Sulke tyd!!
Ek stem dis n bitter lekker sport en dit raak net beter hoe mooier jou punte begin lyk... Vir my was die grootste stryd afstand skat en gongs die laaste tyd.. Maar met my nuwe vortex scope begin dinge reg te kom..
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Sulke tyd!!
My afstand skat op die papier teikens is redelik akkuraat, maar die wind skatting en lees en die afstand skat op die gone laat veel te wense oor...........
En dan die stokke gaan baie oefening verg op papier teikens en gonge.
En dan die stokke gaan baie oefening verg op papier teikens en gonge.