Quick Load vraag vir 6.5x55

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Bulvegter
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm

Quick Load vraag vir 6.5x55

Post by Bulvegter »

141021153442.pdf
Goeie middag almal,

Ek het die Ql-program, maar soek raad by die kenners asseblief.

Ek het toe gemaak soos die 6.5x55-manne my aanbeveel het as volg:

Howa 1500 6.5x55
Nosler 140g CC HBPT 26725
Norma dop met H2O inhoud van 58.62
Loop lengte 22 duim
TPL 78 mm
OTPL 82.9 mm
Primer CCI 250 magnum
Kruit S365 (gemeng met 1xL71+1xL74+2xL76)
Lading: 46.2 grein
Gemiddelde spoed van 6 patrone is 2742 vps
Groepering van die 6 patrone is 35 mm op 100 meter (swak)
Temperatuur: 14 grade celsius
Burning rate factor met my vorige kalebrasie is .4380
Quick Load het 2749 vps met 'n barrel time van 1.200 voorspel.

Ek wil nou as volg doen en wil hoor of dit die regte pad is en indien nie, voorstelle asseblief.
Kalibreer die burning rate factor na .4360 met spoed na 2744 vps.(seker hare kloof)
Verhoog dan die lading na 46.3 grein met barrel time wat na 1.205 verander (node 6)
Indien my berekeninge reg is, kan 'n mens seker nie nader aan die waarheid kom nie, maar wat nou.
Moet ek die TPL afwaarts aanpas en in hoeveel inkrimente? Of wat anders. Ek is reeds amper 5 mm van die lande af.

Dankie by voorbaat,

Bulvegter.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quick Load vraag vir 6.5x55

Post by tripodmvr »

Los die lading soos hy is en verminder jou TPL trapgewys met 0,2mm. Skiet 3 skote met elke TPL en kyk of dit 'n verandering bring.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply