Small primer pocket vs large primer pocket
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Almal
Ek sien mens kry 308 doppe met n small primer pocket. Wat is die rede hiervoor? Hoekom nie met die gewone large rifle pocket skiet nie?
Dalk kan die bench rest manne my dalk help?
Groete
Tomcat

Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Sorry eks dalk nou op die verkeerde topic. Kan die moderators dit dalk skuif na herlaai asb
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Tomcat, Die kleiner primer pocket maak dat jy hoe?r druk kan skiet sonder om jou primer pocket te rek.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Dit kan weer die debat hier ontketen as ek na Pieter se post kyk.Tomcat wrote: Almal
Ek sien mens kry 308 doppe met n small primer pocket. Wat is die rede hiervoor? Hoekom nie met die gewone large rifle pocket skiet nie?
Dalk kan die bench rest manne my dalk help?
Groete
Tomcat
baboonstalker wrote: Tomcat, Die kleiner primer pocket maak dat jy hoe?r druk kan skiet sonder om jou primer pocket te rek.
Gelukkig gaan die post homself uitvee binne 24 uur
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7990
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Daar is ook beweringe dat jy beter akkuraatheid kry, maar ek het iewers gelees dat dit slegs die geval is as jou kaliber se lading nie 35gr oorskry nie ...
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Arnold
Jy is reg ladigs of brandkolomme wat te hoog of lank is werk nie lekker met small rifle primers nie
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Tomcat
Ek het bietjie gaan rondsoek die Remington 7 1/2 SRBR kan tot 47.9gr IMR 4350
laat ontbrand met baie meer konstante spoed as gewone primer in die .308 Win met 200gr Sierra Match

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Tomcat - watter doppe in 308 kaliber het 'n kleiner primer pocket as SAAMI specs?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Lapua maak 308 doppe met smalll rifle primer pockets.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Dankie - alweer iets nuut geleer 
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Tomma
Jy is op die regte pad my maat! Die 22 CHeetah se dop is daarop gebaseer en werk glo soos 'n bom. Nou met die beskikbaarheid(thanx 308 eienaars) van 308WBR-doppe kan sake drasties verander. Droemprofete is presies wat die woord s?: " Doem".
Mooiloop
Ps. Hou tog vir my 20doppe as dit nou nie meer beskikbaar gaan wees nie na jou topic. Gelukkig het Frans Marais nog 55's met small primer pockets.

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Madako
Die .308BR doppe is aanfanklik in die laat 60's ontwikkel deur Remington.Die dop het baie dun wande en was gemaak vie wildcatting daai jare is die 6 en 7mm BR doppe daarmee gevorm so wel as talle ander.Vandag het Lapua dit weer begin vervaardig maar nie met die dun wande nie net die small Primer
Raynie
Die .308BR doppe is aanfanklik in die laat 60's ontwikkel deur Remington.Die dop het baie dun wande en was gemaak vie wildcatting daai jare is die 6 en 7mm BR doppe daarmee gevorm so wel as talle ander.Vandag het Lapua dit weer begin vervaardig maar nie met die dun wande nie net die small Primer
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Ek lees ook dat die SA in snelhede gekry met die kleiner pocket baie kleiner is as met die "normale" en dit maak rondtes daarmee gelaai meer akkuraat.
Blykbaar is dit redelik gewild onder die benchrest manne.
Sekerlik sal mens ook ander "decapping" matryse nodig h
Blykbaar is dit redelik gewild onder die benchrest manne.
Sekerlik sal mens ook ander "decapping" matryse nodig h
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
madako

Nee wat, dieselfde matryse, maar miskien ander decapping pin.
....maar jy is ernstig oor die afrikaanse terme!matryse
Nee wat, dieselfde matryse, maar miskien ander decapping pin.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Madako
Die kleiner pocket van die 6BR/PPC/Dasher veroorsaak dat die dop druk makliker kan hanteer tot 65 000 psi en sou die dop 'n large rifle pocket gehad het, sou hy maksimum druk van slegs 53 000 psi kon hanteer. Laat jou dink n?.
Die se druk wat die 243 se dop(large pocket) kan hanteer is maar tussen 55 en 58 000psi, maar die meeste van ons(met 243's) trap(tot 60 000psi) die ou so bietjie en gebruik doppe wat die punch kan vat en oortree ons. Die doppe hou egter nie teen darie druk nie.
Maar omdat die bensh rest-doppe maar almal min ktuit neem is dit ook makliker om met die small primer die goed aan die brand te kry. Nou wat sal dit help om 243-doppe te maak van 308Win BR-doppe? Gelukkig is die koe?ls redelik lig(75-80grein) waarmee geskiet sal word en baie vinniger brandende kruit kan gebruik word. Omdat stafie-kruit(335 en 355) makliker brandgemaak kan word as balletjie-kruit sal die kleiner pocket net miskien 'n merkwaardige verskil in die 6-250 en 243(ander kalibers kan nie die 308 dop as parent gebruik nie) kan bewerkstellig. Sal maar sien.
Ja, ons ou nasie is mos nooit tevrede met wat ons het nie!

So as mens die doppe kan kry hier in SA, is dit dalk net die regte ding vir my 260 Rem AI 
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
....appels!is dit dalk net die regte ding vir my 260 Rem AI
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Taffie
Kort en lank...Is dit meer akkuraat ad std 243 dop?
Jaco
Kort en lank...Is dit meer akkuraat ad std 243 dop?
Jaco
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Rooikat(het jou klanke al opgedaag)
Ek hou van die korter dop as dit by akkuraatheid kom, en pas maar net by my denke en niks is gewaarborg. Ekself hou net meer daarvan omdat dit sin(vir my) maak.
Ek hou van die korter dop as dit by akkuraatheid kom, en pas maar net by my denke en niks is gewaarborg. Ekself hou net meer daarvan omdat dit sin(vir my) maak.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Taffie
Ja,eerste jakkie gestrnd gedop met nr 016, toe waai di wind ons huistoe.. Nog gladnie anner prbeer nie,mar ek is baie opgewonde..voel regtig of kat los is in duiwe hok !
Het jy al small primer doppe geskiet in jou 243 ai en wat sien jy?
Ja,eerste jakkie gestrnd gedop met nr 016, toe waai di wind ons huistoe.. Nog gladnie anner prbeer nie,mar ek is baie opgewonde..voel regtig of kat los is in duiwe hok !
Het jy al small primer doppe geskiet in jou 243 ai en wat sien jy?
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Rooikat
Mooiloop
...nee, maar amper daar, sal jou dadelik laat weet wanneer dit gebeur,goed of sleg.Het jy al small primer doppe geskiet in jou 243 ai en wat sien jy?
......ja die no.16 ding het my van toeka se dae af. Ook my eerste jakkals met no;16 ingeroep. Die klank het net ander naam gehad nl. Vlakhasie.Ja,eerste jakkie gestrnd gedop met nr 016, toe waai di wind ons huistoe..
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Small primer pocket vs large primer pocket
Taffie maak eers seker jy kan Remington 7 1/2 smbr slagdoppe kry die ander make is te lig en sal nie die kruit kan verbrand nie