Goeie Dag
Ek het vandag quick load bekom en hoop daar is iemand wat my dalk na n draad kan verwys wat n beginner kan help om aan die gang te kom.
My soeke het niks opgelewer tot op hede nie.
Dankie by voorbaat.
Dino Fourie
QUICK LOAD Beginner
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: QUICK LOAD Beginner
Die link vat my na die hoof bladsy. Was dit die bedoeling ?
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: QUICK LOAD Beginner
Daar is baie sub hofies wat jy moet deur lees om die sagteware regtig te probeer verstaan
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: QUICK LOAD Beginner
Begin gerus hier skree maar as daar nog iets is
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=7805
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=7805
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: QUICK LOAD Beginner
Baie Dankie Haan
Die laaste link help n klomp
Ek gaan daar lees en as ek vashaak sal ek vra.
Baie Dankie
Dino
Die laaste link help n klomp
Ek gaan daar lees en as ek vashaak sal ek vra.
Baie Dankie
Dino