Dagse manne
Kan iemand my dalk help met Quick Load.
Looplengte is 600mm
Gebruik Sellier & Bellot Magnum Primers
Koeël Hornady SST150gr.
Max TPL is 85.1mm
Dop Volume is 69.6gr H2O
Gebruik S385 Lot 13
Gelaai 52gr teen TPL van 81.6mm:
5 Skoot gemid = 2639 ft/s
Gelaai 52.5gr teen TPL van 81.6mm:
5 Skoot gemid = 2650 ft/s
270win met 150gr Hornady SST en S385
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 270win met 150gr Hornady SST en S385
Ek kry vir jou 'n Node op 1.209 teen 2850fps en 56gr S385 (57366 psi) Stadiger een is op 2734fps en 53.8gr
- ThinusD
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm
Re: 270win met 150gr Hornady SST en S385
Hello Rudie.
Die aanduidings wat jy gegee het bo... Hel is die Quickload so akuraat? Al gehoor van Quickload en een keer beleef. Ons was ongelukkig nie so lucky nie. Daar was fout met ons 338 WIN. Moet weer alles van voor af begin as ons die outjie terug kry.
Is dit die moeite werd om Quickload dan te kry ek neem an... En waar kan n mens QL kry?
Dankie

Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
- Rudie
- Hero Member

- Posts: 971
- Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm
Re: 270win met 150gr Hornady SST en S385
HI Thinus. Sonder twyfel ek dink QL het homself al oor en oor hier bewys.
Op die hoër node kan hy so bietjie uit wees maar dit is maar net omdat jou brandspoed toeneem saam met jou druk. As mens lading weer naby aan hoër node skiet en kalibreer dan is hy spot on.
Op die hoër node kan hy so bietjie uit wees maar dit is maar net omdat jou brandspoed toeneem saam met jou druk. As mens lading weer naby aan hoër node skiet en kalibreer dan is hy spot on.
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: 270win met 150gr Hornady SST en S385
Baie dankie Rudi. Sal probeer en bietjie terugvoer gee.
Kan ek vra dat jy dalk vir my asb 'n screen shot gee van die berekeninge?