Naan
Weet iemand dalk van n blekkie waar ek, vrou en 2 kinders kan oornag naby Robertson-Bonnivale area.My KINDERS SPEEL BY ROBERTSON TENNIS.
AS iemand vriende het of weet van n plekkie , laat weet my.opsoek na 2 slaapkamers eie kombuis selfsorg..
Dankie sal waardeurword
Charles
Oornag op of naby Robertson vir die naweek
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Oornag op of naby Robertson vir die naweek
In Bonnievale is daar Bonnies B& B niks fancy nie maar fantastiese mense en goedkoop iets soos r250 per kop ontbyt ingesluit en ek dink kinders onder 12 is goedkoper. Sal weer daar bly.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Oornag op of naby Robertson vir die naweek
Robertson is 'n baie lekker plekkie met 'n hele paar wyn landgoede in die omtrek. Ek kan die volgende akomodasie aanbeveel:
- De Kaapse Jongens Gastehuis
- The Lemontree House
- Leo Guesthouse
Doen jouself ook 'n guns en gaan besoek die Robertson Bird Paradise. Daar is 'n papegaai in een van die hokke wat net soos 'n mens lag. Hoe harder die papegaai lag hoe harder sal jy en die kinders lag. Hulle kos is nie soo great nie so eet maar in een van die baie restaurante of in die Dros op die dorp.

“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble