Ek is opsoek na so 'n optise fesel vesier vir my 375, sien hulle is in die USofA by brownells, maar nie S&O, Wildman of vgk kon my help nie. En ek het nie lus om meet geld aan invoer betaal as wat die ding self KOs nie.
groetnis
optiese fesel "front sight" cz550
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: optiese fesel "front sight" cz550
Probeer dalk Magnum Wapens (Sabi Rifles) 013 755 1782
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: optiese fesel "front sight" cz550
GI Combat Supplies in die kaap kan ook invoer van Brownells af. Stuur hulle 'n epos met die produkkode vir 'n kwotasie.
-
Homer
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm
Re: optiese fesel "front sight" cz550
Morkel en Crouse in Safari en Outdoor het van hulle
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: optiese fesel "front sight" cz550
Morkel en Crause het myne opgesit
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: optiese fesel "front sight" cz550
Dankie sal bitjie by hulle gaan hoor
