QL vir 375H&H 300gr asb
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
QL vir 375H&H 300gr asb
Dag Manne kan iemand asb vir my help met n node vir my 375H&H asb.
Dop=Hornady
H2o=96,2gr
300gr Perigrine VRG2
TPL soos voorgekryf deur perigrine 17mm in dop geseat is 89.9mm
loop lengte is 636mm
Brno zkk 602 twist is 1-12
cci 250
S335 lott 706
64.5gr 2441ft/s
65gr 2461ft/s
65.5gr 2479ft/s
66gr 2503ft/s 22.75mm group
66.5gr 2519ft/s 28.37mm group
Julle hulp word opreg waardeur.
Groete
vossie
Dop=Hornady
H2o=96,2gr
300gr Perigrine VRG2
TPL soos voorgekryf deur perigrine 17mm in dop geseat is 89.9mm
loop lengte is 636mm
Brno zkk 602 twist is 1-12
cci 250
S335 lott 706
64.5gr 2441ft/s
65gr 2461ft/s
65.5gr 2479ft/s
66gr 2503ft/s 22.75mm group
66.5gr 2519ft/s 28.37mm group
Julle hulp word opreg waardeur.
Groete
vossie
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: QL vir 375H&H 300gr asb
Ek wou jou help maar weet nie watter koeël om te gebruik vir die vrg2 reeks nie ek weet barns x werk vir vrg 4 en 5. Ek hou dop om te leer...
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: QL vir 375H&H 300gr asb
Dankie Alec die vrg 2 is dieselfde as die vrg 3
Dankie in elk geval ek sal ook kyk wat ek kan uitvind
Dankie in elk geval ek sal ook kyk wat ek kan uitvind
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 375H&H 300gr asb
Hoe lyk hierdie vir 'n praktiese oplossing - daarvolgens is jy op die node met die 66,5gr S335. Hierdie Lot dryfmiddel is baie stadig en daarom sal dit goed werk met dopvulling - S355 kan dalk nog beter werk. As ek die afmetings van die VRG2 het kan ons dalk beter doen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: QL vir 375H&H 300gr asb
Dankie Oom Maruis,ek het met die manne by peregrine gesels en hulle het n QL file wat n mens van hulle site af kan copy en paste,dit is onder hulle reloadind afdeling en dit is n QL Bul File met al die gegewens van hulle koele
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 375H&H 300gr asb
Gaan gou loer.vossie1 wrote:Dankie Oom Maruis,ek het met die manne by peregrine gesels en hulle het n QL file wat n mens van hulle site af kan copy en paste,dit is onder hulle reloadind afdeling en dit is n QL Bul File met al die gegewens van hulle koele
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 375H&H 300gr asb
My keuse van die Barnes was goed. Nuwe berekening gee 66,6gr lading en spoed van 2522vps. Selfs die 66gr lading toon al dat jy naby aan die node is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: QL vir 375H&H 300gr asb
Ai Oom driepoot oom is maar n ou yster, nou my vraag hoe lyk my drukvlakke en jaag ek 66gr of jaag ek 66.6gr.? 66gr het vir my so bietjie beter groep gegee of speel ek maar met 66.6gr en seating depth. Maar die groot vraag is Druk?
Dankie vir Oom en Alec se hulp.
Groete
Vossie
Dankie vir Oom en Alec se hulp.
Groete
Vossie
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: QL vir 375H&H 300gr asb
More Vossie , kan dalk vir jou noem dat ek die 66gr lading gebruik en hy werk vir my perfek spoed so om en by 2490fps. ek seat myne net so bietjie langer Tpl 91mm. Groepeer so in n duim en vir my is dit aanvaar baar vir die 375.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 375H&H 300gr asb
Drukvlakke sal ek nooit miskyk en nie noem as dit gevaarlik is nie. Druk op 2522vps is by 60K < Max 62K. Jy het nou somertemperature, so met afname in temperatuur in die winter sal die spoed afname nie beteken dat jy uit die node uit beweeg nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br