Wat doen ek met die fles? Gooi ek dit weg of gaan l? ek op Stanley se nekke? Darem ook nou nie 'n paar rand vir die ding betaal nie.
Koffie flesse
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Koffie flesse
Ek het een van hierie Stanley bottels. Het dit in April 2010 gekoop en het verlede week net besluit om te strike. Hou niks warm nie. Die simptome is dat as jy die warm drankie ingesit het, begin die fles dadelik aan die buitekant warm word. 'n Uur later is alles binne yskoud. 
Wat doen ek met die fles? Gooi ek dit weg of gaan l? ek op Stanley se nekke? Darem ook nou nie 'n paar rand vir die ding betaal nie.
Wat doen ek met die fles? Gooi ek dit weg of gaan l? ek op Stanley se nekke? Darem ook nou nie 'n paar rand vir die ding betaal nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Koffie flesse
Taffie
My maat, ek is lief vir 'n koffie fles. Het 'n hele versamelong van die goed. As ek in 'n Outdoor shop kom koop ek wat ek nodig het en ook 'n fles!
Wat ek al gesien het as 'n fles so maak is dat die binneste gedeelte gekraak het. Jy kan by sommige make 'n binneste gedeelte apart koop en die binneste gekraakte een vervang. Ek park die gebreekte een oppie rak en trek 'n nuwe een uit my versameling uit!!!!!!!!
Foxcreek.

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Koffie flesse
Foxie
By my staan ook al 'n versameling of 2, maar dit was my eerste Stanley. As dit Stanley se gewoonte is om te kraak sal ek maar wegbly van hulle en maar weer op die cheapies gaan. Kan tog immers teen Stanley se pryse 4 van die cheapies per jaar koop en so die versameling vinniger uitbrei.
Mooiloop

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Koffie flesse
Hallo Taffie!
Bou n roeper van hom! Nie oor jy n roeper nodig het nie, net oor jy KAN! hehe
Groetnis vanuit Texas...
Stefan
Bou n roeper van hom! Nie oor jy n roeper nodig het nie, net oor jy KAN! hehe
Groetnis vanuit Texas...
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Koffie flesse
Stefaans
Jong, moenie laat die kajoutes jou ore aansit nie.
Sal darem seker vir my persentjie kan saambring? Iets in die lyn van 308Win BR doppe. Aag, net so 50 man!
Mooibly en lekker kuier!
Jong, moenie laat die kajoutes jou ore aansit nie.
Sal darem seker vir my persentjie kan saambring? Iets in die lyn van 308Win BR doppe. Aag, net so 50 man!
Mooibly en lekker kuier!
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Koffie flesse
Taffie
Daardie STANLEY flesse se ding werk so, hulle het n lugleegte (vakuum) tussen die binneste en buiteste twee wande. Jy sal sien hy het so n sweis/lood plek onder op sy stert waar hulle die lug uitgesuig het en weer geseel het, baie keer lek die seel na n tyd. Sodra daar dan lug in die vakuum ingesuig word, gelei dit hitte van binne na buite. Dit is hoekom hy warm ward buite, en word die inhoud koud.
Onder op sy stert is n datum gepunch, as dit na 2000 is, het die fles n lewensange waarborg, en kan/sal hulle hom vi jou vervang met n nuwe een, Rhosenthals is die agente vir suidelike afrika, as jy sukkel bring hom saam en ruil ons hom gou vi jou om as jy kom kuier, het dam nog n kontak daar.
Mooi loop
Francois

- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Koffie flesse
Boeta Franswa, het ek verkeerd gelees of is dit so dat Sir T 'n houding wil voorhou dat hy hierdie kant toe wil beur, al is dit nou net om die Stanleytjie te wil "exchange"? As dit so is moet jy hom dalk net noem dat om by Rosenthal uit te kom hy verseker verder noord as Grunau sal moet werk
.So die trippie sal hy noord moet werk tot in die sentrale hoogland om die res van ons in die oe te kom kyk!! Groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Koffie flesse
Frikman
My plan was nog altyd om soontoe te beur. Ander onvoorsiene behoeftes het net die trippie so bietjie uitgestel en is nog so bietjie besig om na hierdie behoeftes om te sien. Wil nie nou al datum vasmaak nie, maar sal mettertyd.
Mooiloop
My plan was nog altyd om soontoe te beur. Ander onvoorsiene behoeftes het net die trippie so bietjie uitgestel en is nog so bietjie besig om na hierdie behoeftes om te sien. Wil nie nou al datum vasmaak nie, maar sal mettertyd.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Koffie flesse
Dag Sir T, so 'n bek moet mos "jam" kry, sien uit mater, laat weet net, die verwelkomingsparty sal gereed wees. Groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Koffie flesse
Oom Frikkie
Hy se hy het reeds Windhoek as sy HOOF waypoint gemerk da oppi GPS, so hy behoort dit te maak hiernatoe. Ander sal ons ma moet reel vir n verwelkomingsgroeppie om hom by die grens te onderskep, dit is nu om hom da by die Grunau afdraai verby te kry.

- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Koffie flesse
Tafjak ek verstaan daai Stanleys is kookwater, moet seker ,n foutjie wees wat reggestel kan word.Ek het een van daardie Isosteel vleklose staal nommertjies wat goed werk.'n Man het seker 'n warm dingetjie nodig as jy in die koue wag dat jakkie inkom.
Groete
Groete
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Koffie flesse
Reg so FM, so 'n misleidingsplannetjie of wat op sy tyd het mos nog nooit skade gedoen nie, sal moet koppe bymekaarsit om Sir T by sekere verwysingspunte verby te laat beur!!!
Groetnis.
PS; Ek sal Woensdag 15 Des (DV) jou skoonmaakstok saambring Whk toe, waar gee ek af, by JNR by Jagwinkel?
PS; Ek sal Woensdag 15 Des (DV) jou skoonmaakstok saambring Whk toe, waar gee ek af, by JNR by Jagwinkel?
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Koffie flesse
Spiekeries
Mooiloop
..myne was kookwater tot so rukkie gelede. Jong, ek sukkel maar sonder koffie in die veld. Kan mos sien hoe min jakkalse ek vir die afgelope 6weke geskiet het.ek verstaan daai Stanleys is kookwater, moet seker ,n foutjie wees wat reggestel kan word.Ek het een van daardie Isosteel vleklose staal nommertjies wat goed werk.'n Man het seker 'n warm dingetjie nodig as jy in die koue wag dat jakkie inkom.
Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Koffie flesse
Taffie, nog iets van die tipe flesse. As hy 'n stampie kry en die buitekant raak aan die binnekant gelei die hitte ook daardeur. Dit nou die staal tipe flesse. Ek weet nie of die Stanley's kan duik nie.
Iets wat ek kan aanbeveel. Net Stanley kom iewers naby. Reel met iemand wat gaan waar hy/sy vir ju 'n STARBUCKS beker kan koop. USA of GB. Die goed hou kokende koffie warm vir 4+ ure.Hy pas ook lekker in 'n cupholder op die stoel en hy kan omval in die bakkie en NIKS sal uitloop. Ek het nou 'n S/Steel een vir koffie en so plastiektipe een vir koeldrank. Sy koudhou vermoe is net so goed. EK DINK 'N OU KAN HOM SOMMER OPPIE NET BESTEL.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Koffie flesse
Julle kan maar met n geruste hart n " ISOSTEEL" fles koop. Ek het my eerste een sowat 13 jaar terug gekoop, en hy werk nog net so goed soos op dag een. Ek het ook n paar "cheepies", maar hulle werk nie naastenby so goed soos die Isosteel's nie. Hulle word van vlekvrye staal binne en buite in Duitsland vervaardig.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Koffie flesse
Christo
Lyk my man kan hier bestel......
http://www.starbucksstore.com/products/ ... assNo=0262
Mooi loop
Francois
Lyk my man kan hier bestel......
http://www.starbucksstore.com/products/ ... assNo=0262
Mooi loop
Francois
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Koffie flesse
More
Die Isosteel en Stanley word ook deur Cymot verkoop in Namibia.Al myne by hulle gekoop.
Groete
Die Isosteel en Stanley word ook deur Cymot verkoop in Namibia.Al myne by hulle gekoop.
Groete
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Koffie flesse
Namib
...myne kom hoeka daarvandaan.Isosteel en Stanley word ook deur Cymot verkoop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Koffie flesse
Taffie more
Se net, ek gaan skop hul deur af
.Ken die bestuurder goed as jy wil kan ek met haar praat en kyk of sy my nie kan help.
Groete
Se net, ek gaan skop hul deur af
Groete
Last edited by Namib on Mon Dec 13, 2010 10:56 am, edited 1 time in total.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Koffie flesse
Niel
[quote][Ken die bestuurder goed as jy wil kan ek met haar praat en kyk of sy my nie kan help.
/quote]......gaan praat maar mooi! Nettie die deur afskop nie.
[quote][Ken die bestuurder goed as jy wil kan ek met haar praat en kyk of sy my nie kan help.
/quote]......gaan praat maar mooi! Nettie die deur afskop nie.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Koffie flesse
Hi Taffie
Se gou,jy het die flessie gekoop in April met die Myl 108.Jy het nie dalk nog jou koopbewys nie?
Gaan hulle stoei

Groete
Se gou,jy het die flessie gekoop in April met die Myl 108.Jy het nie dalk nog jou koopbewys nie?
Gaan hulle stoei
Groete
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Koffie flesse
Niel
....kan seker vreeslik soek en dit kry, maar met sulke waarborge sou ek dink dat die verskaffer darem by sy woord sal staan. Mos nie die verspreider se probleem nie.Jy het nie dalk nog jou koopbewys nie?
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Koffie flesse
Hi Taffie
Nee ek neem dit so,glo ook nie hulle sal n proebleem he nie.Glo net dit sal soveel makliker wees as ek kan bewys hy is by hulle gekoop.
Gaan nou net daar n draai maak,sal laat weet.
Leeuloop
Nee ek neem dit so,glo ook nie hulle sal n proebleem he nie.Glo net dit sal soveel makliker wees as ek kan bewys hy is by hulle gekoop.
Gaan nou net daar n draai maak,sal laat weet.
Leeuloop
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Koffie flesse
Tafman
Jammer om van jou Stanley probleem te hoor. Was immers by toe jy hom gekoop het.
Wil ook opkom vir isosteel. Ek het een en hy werk baie goed en is sterk gemaak.
Groetnis Freddie
Jammer om van jou Stanley probleem te hoor. Was immers by toe jy hom gekoop het.
Wil ook opkom vir isosteel. Ek het een en hy werk baie goed en is sterk gemaak.
Groetnis Freddie
yol bolsun