Hulp benodig

Post Reply
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Hulp benodig

Post by JDKey »

Kan iemand my dalk besonderhede stuur wat in die Fochville/Parys area jakklse jag.
Ex-skoon familie se wildsplaas word opgeeet deur die jakkelse.
Het nie veel meer inligting nie.
Dankie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Hulp benodig

Post by Geno »

Blok jag daardie area.
0827723235
As hy nie kan nie, sal ek deur ry.
Goed, beter, 6millimeter!
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Hulp benodig

Post by JDKey »

Dankie Geno ek sal sy nr vir die boer gee.
Post Reply