Ek dink ek het al die informasie wat nodig is vir iemand om my asseblief te help met die QL program.
Geweer: CZ 550 varmint
Kaliber: .308 win
Loop lengte: 651mm of 25,6299 duim
Dop: Lapua
Dop H2O kapasiteit: 55,54grn
Tipe koeel: 167gr lapua scenar (GB422)
Kruit: S335 Lot:706
TPL: MAX=72.3, maar beplande tpl=71.5 a.g.v magasyn
Primers: CCI large rifle no. 200
Ladings met spoed wat ek geskiet het:
39gr, 71.5mm teen: 2473, 2483, 2470
39.5gr, 71.5mm teen: 2519, 2517, 2524
40gr, 71.5mm teen: 2554, 2555, 2552
Daar is nog geen tekens van hoe druk nie.
Ek weet nie presies hoe dit werk nie, maar sal graag my spoed wil opstoot.
Laat weet maar as iets kort asseblief.
Baie dankie solank
Hulp met .308 asseblief
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Hulp met .308 asseblief
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Hulp met .308 asseblief
node 5 op 2569fps sowar 40.4gr
node 4 op 2754fps ge 2800PSI oor maksimum druk so jy gaan nie hoër spoed met daai koels kry as 2569fps op 'n node nie
max spoed is egter 2722fps 40psi onder maks druk
node 4 op 2754fps ge 2800PSI oor maksimum druk so jy gaan nie hoër spoed met daai koels kry as 2569fps op 'n node nie
max spoed is egter 2722fps 40psi onder maks druk
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: Hulp met .308 asseblief
Dankie Alec.
Sal hom op node 5 gaan probeer.
Sal hom op node 5 gaan probeer.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par