somchem regte burn rate kaart

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
marco

somchem regte burn rate kaart

Post by marco »

Hi manne ek het gaan soek op die ouer drade vir die tabel maar kan nie dit aflaai nie. Kan enige iemand dalk dit weer plaas?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by tripodmvr »

Is nie seker watter brandspoed inligting jy na verwys nie. Kyk by www.somchemreload.com en miskien is die inligting daar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
marco

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by marco »

Dankie ek het gaan loer ek sal bietjie speel daarmee.
Eks maar nog nuut ini quick load ding.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by tripodmvr »

As jy QL het moet jy die data elektronies kry om dit in die program te kan gebruik. QL sal reeds syfers hë vir Somchem.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
marco

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by marco »

Ja volgens wat ek lees kan n mens die syfers verander om die program te kalibreer om ooreen te stem met wat ek tans kry op my ladings. Daarom di vraag oor die korrekte burn rate kaart want die waardes verskil volgens die manne tussen die program en werklike waardes van somchem.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by Capt. Yoda »

Somchem weet nie eers wat daai waardes is nie en dit verskil ook maar bq van geweer tot geweer/koel dop kombinasie.Skiet n ligte lading in jou geweer en dan kalibreer jy jou QL se default Somchem BR (click op daai prentjie van die hand wat die pen vas hou) tot jy die regte spoed kry met die lading/koel/dop/tpl wat jy gelaai het.Doen dit een keer met elke nuwe lot en jy sal ver kan gaan.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
marco

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by marco »

Volgens QL behoort my lading 3022 fps te doen maar dis ver van wat af chrony van 3230 fps.
Kan enige iemand dalk raad gee waar gaan ek verkeerd.

My gegewens is soos volg.
243 ai
Lapua dop 57.30 gr water inhoud
87 gr v max
Col van 67.87mm
41.0 gr s365 lot 076
Loop is n packnor match grade 1-10 ;717mm lank.
Alle gegewens van die kruit is soos dit moet wees volgens somchem.
Kan dit reg wees dat dit so baie verskil? Indien waar true n mens die gegewens om dit reg te stel.
Enige hulp sal wardeur word.
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by Rudie »

Marco ek is nie nou voor QL nie maar jy moet basies net aan jou BA verstel. My lot 76 in meeste van my gewere kalibreer so tussen 0.454 en 0.461

Daar is n baie goeie post onder die QL afdeling met al die inligting om QL reg te kallibreer.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by tripodmvr »

2 Vrae
1. Hoe vêr was jou chrony van die loop?
2. Wat is jou maks TPL met die koeël?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
marco

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by marco »

Hi tripodmvr my chrony was 5 m van my roer af en my max tpl 68.20 mm.
marco

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by marco »

As nagedagte my drop chart is opgestel op 3200 fps en hulle is spoton. So ek dink nie dat my chrony lieg nie?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by Capt. Yoda »

Jy moet jou Burning rate factor verander tot jy die spoed in QL kry wat jy op die crony kry. Onthou die default temp is ook 21c op QL so jy kan met dit ook speel as jy wil.

S365 se "default" BR factor op my QL is 0.4400 (wat my dan n spoed van 3040fps gee op QL met al jou data)
As ek met jou data die BR rate factor verander om daai spoed van 3230fps te kry verander ek die BR factor na 0.4930

Lot 76 in my 243 het ek bereken op 0.4510
Watse primer gebruik jy ?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
marco

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by marco »

Ok ek het hom ook so dit het my vreeslik gepla om die burn so baie te verander. Ek het met die speck heat gespeel en dit ook reg gekry om die program te kalibreer maar nou di vraag watter manier is reg of beste? Ek gebruik tans federal match std large rifle primers.
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by CarelG »

Ek het op Somchem se website gaan kyk wat Oom Tripod hier geplaas het. Ek gebruik tans S365 se Lot 074 en Somchem gee n aanduiding van -1, en ek sien die nuutste Lot 078 dui ook -1 aan, beteken dit dat as ek nou Lot 078 gaan koop dat ek geen verandering aan my ladings gaan hoef te maak van Lot 074 nie? Of nie noodwendig nie?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by tripodmvr »

My vraag oor TPL is gerig omdat 'n koeël in die lande so sprong van 150-200vps veroorsaak. Tensy jy baie akkurate TPL verstellings kan doen bly ek 1mm weg en dan kry jy nie sulke pieke wat jou herlaai metodiek omvêr gooi. Afstand van 0,3mm is baie min.

Om te toets of dit wel die geval is sal 'n TPL 2mm weg soiets uitwys. As jy wil kan jy 3 skote met so TPl skiet en kyk of die spoed verlaag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by tripodmvr »

CarelG wrote:Ek het op Somchem se website gaan kyk wat Oom Tripod hier geplaas het. Ek gebruik tans S365 se Lot 074 en Somchem gee n aanduiding van -1, en ek sien die nuutste Lot 078 dui ook -1 aan, beteken dit dat as ek nou Lot 078 gaan koop dat ek geen verandering aan my ladings gaan hoef te maak van Lot 074 nie? Of nie noodwendig nie?
Ek glo niks wat Somchem deurgee nie - toets die dryfmiddel met drie skote met 'n minimum lading dan weet jy wat maak dit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
marco

Re: somchem regte burn rate kaart

Post by marco »

Dankie ek gaan saterdag gou die toets doen en dan terugvoering gee. Die geweer skiet mooi maar ek vermoed dat ek nog beter kan doen en ek wil graag die program bemeester aangesien ek n hele paar mense het wat ek tans help met lading ontwikkelings en dit die proses baie sal vergemaklik.
Post Reply