Blouwildebees "special"
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Blouwildebees "special"
Manne sien daar is 'n buiteseisoen special op blouwildebeeste adverteer op die plaas Valhalla naby Helpmekaar in SA jagter koeie R1500 bulle R2000 dagfooie R350 net hoor of iemand al daar gejag het en hoe dit is!
Groete
Marius
Groete
Marius
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Blouwildebees "special"
Oom Marius, dis 'n maaaaaaaase goeie prys daai!
Waar is helpmekaar?
Waar is helpmekaar?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Blouwildebees "special"
Kwa-zulu Natal Dundee omgewing as ek soo na die vewysings kyk!
Groete
Groete
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Blouwildebees "special"
Die eienaar se vir my hulle wil al die "snotneuse" uithaal op die spesifieke deel van die plaas!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Blouwildebees "special"
Die' plaas het 'n internet webtuiste - gaan loer daar. Kennisse het daar gaan jag en het net gewaarsku dat kostes skriftelik bevestig moet word - was blykbaar stryery oor sekere uitgawes.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Blouwildebees "special"
Dankie tripodmvr vir die tip lyk my die ouens mag "hidden" kostes he want jy moet glo jou eie toilet papier bring en eie hout of daar koop? Skoon maak dienste moet jy ook voor betaal nie ingesluit in die dag fooie!?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Blouwildebees "special"
Ja die snotneus prys is baie aanloklik maar dan word die jagter gerook op al die ander goedjies daarom wil ek eers mooi uitvind!
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Blouwildebees "special"
Ek het laas jaar op n plaas gaan jag waar die Blouwilde beeste vir R2500 gegaan het.
Dit was een van die hoof redes hoekom ek die plaas oorweeg het, want ek het gevoel dit klink heel bilik
Na Twee dae se jag word ons vertel deur die boer dat die blouwildebeeste sy beeste snotsiekte gee en dat hy besig is om hulle uit te skiet.
Daar was na beraming slegs 15 oor op die 3000Ha plaas gewees.
Ek was bietjie omgekrap hieroor, want na my mening was dit false advertising.
Dit was een van die hoof redes hoekom ek die plaas oorweeg het, want ek het gevoel dit klink heel bilik
Na Twee dae se jag word ons vertel deur die boer dat die blouwildebeeste sy beeste snotsiekte gee en dat hy besig is om hulle uit te skiet.
Daar was na beraming slegs 15 oor op die 3000Ha plaas gewees.
Ek was bietjie omgekrap hieroor, want na my mening was dit false advertising.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Blouwildebees "special"
Ja Zkk stem saam met jou ou moet maar versigtig wees maar volgens die eienaar is daar heelwat blouwildebeeste wat hy gaan afhaal op die deel en R1500 is darem wragtig goedkoop al moet jy nou jou eie hout en toilet papier bring!? Hiers die nr kontak Marie 034 642 1790
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Blouwildebees "special"
Die e-pos wat hulle vir my gestuur het sê die bwb is volop....
Maar ek is ook half sku
Maar ek is ook half sku
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Blouwildebees "special"
Eks ook baie skepties oor sulke goeie pryse. Die probleem is 100 Bwb op 1500 kan jou vir paar dae besig hou as hulle bietjie uitgeskiet is, en die ander kommer is dalk is al die groot koeie en bulle klaar uitgeskiet, net die jonges oor, dan betaal ook maar volprys as die bul bv 100kg slag, is dit R20-00/kg, plus hout, brandstof, jagvoertuig, gids, skonnmaak, slagfooi en en en, dan dalk nie meer n bargain nie!!
Laat hulle jou op skrif bevestig hoeveel op die plaas is en die gemideld wat hulle uitslag, en se sommer die eienaar as dit n "scam" is gaan jy nie betaal nie op skrif.
As dit mooi koeie is wat 90+ slag, verseker n bonus. Ek probeer ook bel van gister af maar kry nie antwoord nie.
Hou duimvas vir jou Marius.

38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Blouwildebees "special"
Valhalla Hunting provides excellent accommodation for families with a swimming pool and braaivleis facilities available at the lodge. The lodge consists of a large trophy room with a fireplace, a dining room, five double bedrooms, with another room for children, two bathrooms and a kitchen. Valhalla offers ethical hunting on foot. The vehicle can be used to go from the lodge to a selected point but no hunting or chasing animals with a vehicle. It is the ideal holiday for the lover of open spaces, nature and wildlife enthusiasts. PLEASE NO DRINKING AND HUNTING. . All prices exclude Vat and can be changed without notice.
Hunters Self-catering R350 per day or part thereof per hunter Non-Hunters Self-catering R250 per day or part thereof per person Children under the age of 12 Half price
There is a min. charge for the lodge of R700 per day i.e. at least two hunters and the min. stay is three days during weekends only There is no hunting on a Sunday. During the week there is a minimum charge per day for the lodge but there is no minimum amount of days. The time of departure is before 9 a.m.
A tracker who is responsible for the skinning and salting of the skin is provided per hunting group.There is only one hunting group. The tracker is merely a guide. The hunter is responsible for all precautions and hunting decisions.
The hunter must test his rifle before the hunt. The rifle should not be smaller than 270, preferably in the 300 range. If you shoot at an animal you pay for it. Hunters must sleep at the lodge. No hunting is allowed along the road and around the house. Hunters are forbiden to shoot from the vehicle or next to it or towards the game fence. Guests are requested to be environmentally friendly and not to litter or break flowers and plants and to check that the children do likewise.
There is a special on Blue Wildebeest in a specific area R1,500 for females and R2,000 for males. There is no other game available at this time.
JACKAL – FREE if you come across one.
The game is abbundant and the hunter can expect to shoot at a distance of about 100 metres. Any part of the animal which is left behind becomes the property of Valhalla Hunting. No gifts or tips must be given directly to the staff but given to D. Pedrelli. The use of the meat saw is R20 per animal and R40 for a large one. A Biltong drier and meat handling facilities are also available. Please clean meat handling facilities after use.Fishing is on a catch and release basis. Cleaning of the lodge is available at R70 per morning. If you do not want a maid please leave the lodge clean & tidy with plates washed and put away. Linen etc. is provided but please bring your own towels, food, drinks, torch, matches, toilet and dishwashing soap, toilet paper, charcoal and wood OR buy the wood here.

Sopas Marie in die hande gekry. "Dit is n trop van +- 25 wat op 250ha deel van die plaas loop - NIE APART TOEGEKAMP, is n deel van die groot plaas, maar hulle bly gewoonlik in daardie deel". Dis groot bulle en koeie sowel as jonges en kalwers, een prys vir almal. Dit is n deel wat "redelik digte bos het, maar daar is oop dele ook".
As jy iets geskiet het moet jy jou eie voertuig gebruik om dit te gaan laai, jagvoertuie word nie voorsien nie, net n gids. Gewig kan nie gegee word nie.
Daar is ook al van hulle gejag, maar die gids se die trop is nie wild nie.
Dis maar n taai een
As jy iets geskiet het moet jy jou eie voertuig gebruik om dit te gaan laai, jagvoertuie word nie voorsien nie, net n gids. Gewig kan nie gegee word nie.
Daar is ook al van hulle gejag, maar die gids se die trop is nie wild nie.
Dis maar n taai een
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blouwildebees "special"
DWB wrote: All prices exclude Vat and can be changed without notice.
If you shoot at an animal you pay for it.
There is a special on Blue Wildebeest in a specific area R1,500 for females and R2,000 for males.
cleaning of the lodge is available at R70 per morning. If you do not want a maid please leave the lodge clean & tidy with plates washed and put away.
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
skietgat
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Tue Aug 19, 2014 9:37 pm
Re: Blouwildebees
Naand kerels.
Ek het die naweek daar gaan jag. Daar is wel baie ander kostes betrokke. Jy moet als wat jy gaan nodig het saam vat. Behalwe potte en panne en glase ens. Daar is n hele klomp mooi wildebeeste. Het twee geskiet. Dis al wat hul nou beskikbaar het behalwe bles bokke. Moet net nie mis skiet nie. Want jy betaal vol prys.

Die jagveld is my huis. Ek kuier net by my vrou in die dorp.
303 cogswell & harrison
.22 iver johnson
357MAG Uberti
6mm Musgrave
303 cogswell & harrison
.22 iver johnson
357MAG Uberti
6mm Musgrave
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Blouwildebees
Hallo almal
Ek en 'n span manne, my pa en my seuns en so 'n paar vrinne, het in Julie daar gaan jag, en dit was vir my een van my "lank onthou" jagte.
Die eienaar is maar 'n baie baie moeilike ou, maar ek het hom nie onredelik gevind nie. Al die kostes, selfs die ekstras, is vooraf uitgeklaar, so vir my was daar nie verassings gewees nie. Een reel wat hy baie streng toepas is misskote, maar ook die WEET jy vooraf van. Ek moet sê dat dit nogal pressure op 'n man plaas, maar bygesê, jy vat dan nie sommer onnodige kanse nie. Die resultaat is diere wat regtig nie baie wild is nie, en jy kry jou bokke redelik maklik geskiet.
Dis 'n baie mooi plaas, maar dit kort bietjie aandag en onderhoud.
Die ouens wat wel wil gaan jag daar moet maar self besluit. As jy ongemaklik is met sy reels, bly dan liewer weg.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)