Stainless media tumbler?

Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Stainless media tumbler?

Post by Nico Harris »

Ek gebruik tans n kombinasie van snic cleaner en n tumbler om my doppe mooi skoon en blink te kry! Ek wonder nou of ek altwee funksies kan vervang met net die stainless media tumbler?

Groete

Nico
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Stainless media tumbler?

Post by Williel »

Dis reg Nico.
SS tumbler maak binne en buite blink.
Groete, Willie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13530
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Stainless media tumbler?

Post by Capt. Yoda »

SS tumbler met pins en clean green/Mamba seep.Maak hom blink soos n JZ se kop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Stainless media tumbler?

Post by gs23139 »

Ek het al drie, as ek tyd het gebruik ek die SS en die tumbler, want die dope wat droog word na die SS kry bietjie water vlekke. Tumble dan slegs vir so uur. As ek hastig is, Sonic vir 30 Min en dan tumble, maar dan moet die primer pockets ook nog skoon kom.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Mark.YG
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:32 pm

Re: Stainless media tumbler?

Post by Mark.YG »

Werk verhard die stainless steel tumbler nie die doppe nie?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Stainless media tumbler?

Post by tripodmvr »

Behoort nie dit te doen nie. Dit is 'n skuur aksie en nie 'n slaan aksie nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
MGP
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Aug 12, 2013 10:30 pm

Re: Stainless media tumbler?

Post by MGP »

Ek hou van skoon doppe, maar is die SS tumbler werklik die moeite werd? Ek gebruik amper nie die sonic cleaner nie asgevolg van die water vlekke.
marco

Re: Stainless media tumbler?

Post by marco »

Manne try n bietjie dit met gedisteleerde water. Dis glo die mineraale in gewone water wat die vlekke veroorsaak.. Ek het dit nog nie self getoets nie..
MGP
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Mon Aug 12, 2013 10:30 pm

Re: Stainless media tumbler?

Post by MGP »

Dalk n goeie plan sal beproef en terugvoering gee
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Stainless media tumbler?

Post by Pappabeer »

marco wrote:Manne try n bietjie dit met gedisteleerde water. Dis glo die mineraale in gewone water wat die vlekke veroorsaak.. Ek het dit nog nie self getoets nie..

Heeltemal reg. Wanneer jy die doppe met gedisteleerde water afspoel maak hulle nie vlekke nie. Feitlik dieselfde geld vir water wat deur n tru-osmose filter gegaan het.

Die ander opsie wat ook baie goed werk is om die seperigheid met kraanwater af te spoel, en dan die doppe met asetoon, Benzine of spiritus te spoel. Jy kan hierdie oor en oor gebruik. Jou doppe vlek nie, en is sommer binne 5 minute droog en reg om te herlaai agv die vlugtigheid van die middels
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply