Hi almal,
is daar manne wat 'n Howa in 300 win mag het? wat is julle opinies oor die Howa in hierdie kaliber?
Die rede vir my vraag is dat ek n Howa 7mm rem mag het waarmee ek verskriklik baie sukkel, ek wil nie twee keer in dieselfde strik trap nie.
Groete
Howa 1500 in 300 Win Mag
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 1500 in 300 Win Mag
Jy sê nie wat jou probleme is nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Howa 1500 in 300 Win Mag
Hi Tripod
Skuus, na vele kombinasies van punte, kruite, TPL verstellings, slag doppies, doppe, glass bedding en kneldemper kon ek nie my 7mm rem mag kry om konstant te groepeer nie.
Ek wil eintlik net weet of die ouens wat howa 300 win mags het reg kom met lading ontwikkeling en tevrede is met die gewere.
Ek wil nie weer 'n magnum howa koop en dis weer n dud nie.

Het jy al die teleskoop se integriteit nagegaan? Ander teleskoop of monterings probeer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa 1500 in 300 Win Mag
Leroi, wil jy dalk daai 7mm vir my gee? 
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Howa 1500 in 300 Win Mag
Leroi, Hoe groot is die groepering wat jy kry met daai 7mm?
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
Re: Howa 1500 in 300 Win Mag
Ek met 2 verskillende teleskope probeer, my 4-14 Burris Fullfield en 4-16 Nikon Monarch, die monterings is Leupold basisse en ringe. Ek is maar skrikkerig om R2000 te spandeer op n warne rail en ringe, dis seker die laaste wat ek kan probeer....Het jy al die teleskoop se integriteit nagegaan? Ander teleskoop of monterings probeer?
Arnold jy sal dit nie glo nie maar ek behalwe dat die geweer nie wil groepeer is ek mal oor die geweer mooi lyne en baie elegant, ek oorweeg dit om dalk te herloop na n 300 win mag, 7x64 of weer n 7mm rem mag, wie weet.....Leroi, wil jy dalk daai 7mm vir my gee?
[image]http://i394.photobucket.com/albums/pp28/leroi_photos/20130801_171359-1-1_zpsfd12d82a.jpg[/image]
Ockert, die gemiddelde groepering is so 2 duim, daar was al n paar 1 duim groepe, maar as ek n week later met dieselfde lading skiet is dit weer wyd.Leroi, Hoe groot is die groepering wat jy kry met daai 7mm?
Last edited by Leroi on Thu Sep 18, 2014 6:36 am, edited 1 time in total.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Howa 1500 in 300 Win Mag
Ek weet nie hoeveel waarheid daarin is nie maar by n baie bekende geweer winkel is vir my gese dat die manne sukkel baie met die 7 mm rem mag en Sonchem poeiers.
Ek wou vir n 7 mm koop toe hulle my daarteen waarsku en dit is hoekom ek toe die 300 wsm gekoop het en is nie een dag spyt nie.
Groete
Henning
Ek wou vir n 7 mm koop toe hulle my daarteen waarsku en dit is hoekom ek toe die 300 wsm gekoop het en is nie een dag spyt nie.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Howa 1500 in 300 Win Mag
Ek het gesien n omie by ons jagklub wat met so einste howa in 7mm rem mag n 1 gat groep geskiet het hy kon dit self nie glo. Of die geweer dit nou nog doen en konstant klein groepeer weet ek nie. Dink dit was nogal met pro amm punte.