n Groepie vir Ladings in die 458 kalibers

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

n Groepie vir Ladings in die 458 kalibers

Post by JAGTERSREG-JRM »

Manne wat van n groep waar ons bietjie ladings uitruil op ons puipe?Dalk sommer spoed ook en pille keuse

Norma Doppe
CCI250 Primers
475gr Impala Rondeneus
S335-70gr
+-2140fp/s
Last edited by JAGTERSREG-JRM on Wed Sep 17, 2014 11:20 am, edited 2 times in total.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: n Groepie vir Ladings in die 458 kalibers

Post by Gerhardu »

CZ550 Safari .458Lott

Hornady Doppe
Rhinos 500gr Solids en Softs
CCI250 Primers
77.5gr S335
2280fps
En hy skiet n hou!!!
Homer
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm

Re: n Groepie vir Ladings in die 458 kalibers

Post by Homer »

458 WM
Hornady Doppe

FEDERAL 215 Primers
Kruit S 321

Hornady DGX/DGX 480 gn 75 gn S321 2180 FPS
Claw 480 gn 75 S 321 2180 FPS
450 gn GS Custom Solid 75.5 gn S321 2240 FPS
450 Northfork SP 75.5 gn S 321 2250 FPS
425 Gn Rhino SP 76 gn S 321 2290 fps
480 Woodleigh Solids S 321 75 gn 2140 fps
500 hn Hirnady DGX/DGX 71 gn S 321 2090 fps
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: n Groepie vir Ladings in die 458 kalibers

Post by JAGTERSREG-JRM »

Lyk vir my ek kan nog hele paar grein agter die Impala's stoot as ek so kyk na die ladings. Wat my bekommer is die drukvlakke van die ladings.Tans het ek so +- 100% ontbranding en 98.8% dop vulling so gaan nog kruit enigsens meer spoed gee of gaan ek ma net mors?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Post Reply