QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Hallo
Ek het so bietjie hulp nodig.
Is daar iemand wat kan help met data vir my CZ 550 30-06? Ek het Hornady 110gr V-Max punte gelaai en wil graag weet op watter spoed behoort my nodes te lê en tot waar is die druk nog binne veilige perke.
Kaliber: 30-06
Koeel: Hornady .308 110gr V-Max
Maak Dop PMP
H2o dop 67.7
Slagdop CCI200
TPL maks 81.0mm
Magasyn kas Lengte 85.7mm
Loop Lengte 601mm
Kruit S335 lot 706
Ek het 50gr gelaai met TPL 79.0mm, gemiddelde spoed van 3 skote was 3105vps. (Ek het die TPL maar korter gemaak om seker te maak die kort punt pas darm in die dop. Hoop dit is reg so?)
Met die lading het ek 'n 12mm groep geskiet. Ek het later weer 3 skote geskiet met dieselfde lading wat 23mm groep gegee het.
Dankie
Bennie

Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
EDIT.
Het soos my g@t gelees die eerste keer
Het soos my g@t gelees die eerste keer
Last edited by Capt. Yoda on Thu Sep 04, 2014 11:21 am, edited 2 times in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Capt.
Jy bedoel seker 50.1gr? Lyk wat ek met die TPL gedoen het reg?
Dankie
Jy bedoel seker 50.1gr? Lyk wat ek met die TPL gedoen het reg?
Dankie
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Hi Bennie. Sorry ek het verkeerd gekyk en gedink jy se 3015fps avg met jou 3 skote
Take 2
Daar is n Node is op 1.008ms (3122fps) . As ek my BR aan pas om by jou inligting te pas sal 50.3gr 335 jou daar kry (met druk van 43789psi) . n Hoer node is by 1.086ms (3169fps) en 51.1gr 335 sal jou daar kry (druk sal 45299psi wees)
Take 2
Daar is n Node is op 1.008ms (3122fps) . As ek my BR aan pas om by jou inligting te pas sal 50.3gr 335 jou daar kry (met druk van 43789psi) . n Hoer node is by 1.086ms (3169fps) en 51.1gr 335 sal jou daar kry (druk sal 45299psi wees)
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Hi Bennie. Eks verseker nie n kenner nie en gee maar weer wat goed werk by my. Snaaks genoeg, maar ek het verlede week ook vir my 30-06 die 110gr vmax gelaai. Het begin by 50gr en gestop by 54gr. By 52.5gr kry ek 3273vps met n 24 duim loop. Die koeël is 5,69mm diep geseat en is 0,8mmvan die lande af.
Kan nie onthou wat die druk was nie maar het nog geen tekens op die doppe gekry nie.
Hoop dit help!
Hoop dit help!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Daai groepie was 3 skote op n 100m. 4,68mm
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Stef
Baie mooi groeppie. EK het myself die naweek verbaas. Voor die Delmas veldskiet wou ek net so 2 skote skiet om seker te maak van my zero. Eerste skoot is so 2 duim bo die kol, net waar ek hom wil hê. Tweede skoot is so 2duim laer en bietjie lings van die eerste, toe raak ek bekommerd. Ek skiet toe nog 'n skoot en kan hom nie sien nie, toe nog twee en kan hulle nie sien nie. Toe ek by die teiken kom sien ek almal is amper deur dieselfde gat behalwe my tweede skoot. Dit was met 50gr S335. Ek gaan eers by die lading hou want lyk my hy werk op my roer.
Baie mooi groeppie. EK het myself die naweek verbaas. Voor die Delmas veldskiet wou ek net so 2 skote skiet om seker te maak van my zero. Eerste skoot is so 2 duim bo die kol, net waar ek hom wil hê. Tweede skoot is so 2duim laer en bietjie lings van die eerste, toe raak ek bekommerd. Ek skiet toe nog 'n skoot en kan hom nie sien nie, toe nog twee en kan hulle nie sien nie. Toe ek by die teiken kom sien ek almal is amper deur dieselfde gat behalwe my tweede skoot. Dit was met 50gr S335. Ek gaan eers by die lading hou want lyk my hy werk op my roer.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- StefL
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Sun Jul 20, 2014 2:42 pm
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Bennie
Ek is baie bly joune werk so mooi!
Ek was self verbaas want dit was die eerste paar patrone wat ek gelaai het. Baie manne sê die 110gr koeëls werk nie so lekker in hulle roere nie, maar ek is baie happy!
Lekker skiet!
Ek is baie bly joune werk so mooi!
Ek was self verbaas want dit was die eerste paar patrone wat ek gelaai het. Baie manne sê die 110gr koeëls werk nie so lekker in hulle roere nie, maar ek is baie happy!
Lekker skiet!
Live on the edge, otherwise you're wasting space!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Hi Capt,weet nie of ek verkeerd lees nie maar lyk asof jou gegewens omgeruil is en my berekeninge klop nie met joune nie.Dalk doen ek iewers iets verkeerd ?Kyk maar na myme en vergelyk.Dalk kan jy my fout sien ?Capt. Oblivious wrote:Hi Bennie. Sorry ek het verkeerd gekyk en gedink jy se 3015fps avg met jou 3 skote
Take 2
Daar is n Node is op 1.008ms (3122fps) . As ek my BR aan pas om by jou inligting te pas sal 50.3gr 335 jou daar kry (met druk van 43789psi) . n Hoer node is by 1.086ms (3169fps) en 51.1gr 335 sal jou daar kry (druk sal 45299psi wees)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Vriell ja ek weet nie lekker wat daar gebeur het nie maar ek dink ek moet ma ophou QL by die kantoor gebruik
Myne lyk basies dieslefde as joune. Dink ek moet eder net die prentjie in die toekoms op sit en minder tik.
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/QL110VMAX_zps45276606.png
Myne lyk basies dieslefde as joune. Dink ek moet eder net die prentjie in die toekoms op sit en minder tik.
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/QL110VMAX_zps45276606.png
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: QL date vir 30-06 met 110gr V-Max
Dankie.Wou darem net seker maak.Twee koppe is darem beter as een ......Hihihi