Ek wil n nuwe lading in my geweer probeer en sal herlaai data vanaf Quick load waardeer asseblief.
Savage 300 WSM
Loop lengte - 612 mm
Doppe - Sako H2O 80.8 grn
Koeel - Impala 130 grn
Poeier - S365 Lot 74
Primer - Sellier & Bellot LRM
TPL - 71.45 , Pas in magasyn
Ladings getoets:
64 grn gemiddelde spoed - 3240
65 grn gemiddeide spoed - 3296
Groete
Henning
Quick load vir 300 WSM asseblief
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Quick load vir 300 WSM asseblief
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick load vir 300 WSM asseblief
Hang nou af van hoe vinnig jy wil skiet want daar is 2 nodes in die hoër syfers beskikbaar :-
1. 64,3 met spoed van 3265vps
2. 67,7gr = 3424vps. Druk is op 60K van maks 64K psi. Die' is 'n saamgeperste lading.
1. 64,3 met spoed van 3265vps
2. 67,7gr = 3424vps. Druk is op 60K van maks 64K psi. Die' is 'n saamgeperste lading.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Quick load vir 300 WSM asseblief
Baie dankie, ek gaan altwee probeer en sien wat spruit daar uit.tripodmvr wrote:Hang nou af van hoe vinnig jy wil skiet want daar is 2 nodes in die hoër syfers beskikbaar :-
1. 64,3 met spoed van 3265vps
2. 67,7gr = 3424vps. Druk is op 60K van maks 64K psi. Die' is 'n saamgeperste lading.
Ek gaan more vir n week op vakansie en sodra ek terug kom sal ek laai en terug voering gee.
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Quick load vir 300 WSM asseblief
Huidiglik sukkel ek met albei ladings maar dit gaan nie oor die informasie wat jy my gegee het nie.
Ek glo ek sukkel met "nek tension" op my doppe, want die spoed varieer te veel. Back to basics om my herlaai prosedure op te knap.
Ek kan darem se dat ek het n lekker swaar recoil breaker in my kolf gesit (geweer voel baie meer gebalanseerd) en met n KD van silent hunter skop die 300 nou minder as n 308, nou skiet hy lekker. Wie het gese n 300 skop te veel.
Groete
Henning
Ek glo ek sukkel met "nek tension" op my doppe, want die spoed varieer te veel. Back to basics om my herlaai prosedure op te knap.
Ek kan darem se dat ek het n lekker swaar recoil breaker in my kolf gesit (geweer voel baie meer gebalanseerd) en met n KD van silent hunter skop die 300 nou minder as n 308, nou skiet hy lekker. Wie het gese n 300 skop te veel.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Quick load vir 300 WSM asseblief
Henning, ek dink noggal jy kan reg wees oor die neck tension. Die impalas se deursnee is bietjie kleiner as ander koels. Ek moes na n kleiner bussing toe gaan om genoeg neck tension te kry.henning wrote:Huidiglik sukkel ek met albei ladings maar dit gaan nie oor die informasie wat jy my gegee het nie.
Ek glo ek sukkel met "nek tension" op my doppe, want die spoed varieer te veel. Back to basics om my herlaai prosedure op te knap.
Ek kan darem se dat ek het n lekker swaar recoil breaker in my kolf gesit (geweer voel baie meer gebalanseerd) en met n KD van silent hunter skop die 300 nou minder as n 308, nou skiet hy lekker. Wie het gese n 300 skop te veel.
Groete
Henning
Groetnis
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Quick load vir 300 WSM asseblief
Ek gebruik ook die 130 grein Impala punte in my .300 WM en ek gebruik 70 grein S365 en my spoed is 3250 fps. Wys nou net hoe die WSM met minder kruit omtrent dieselfde spoed kry.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble