Tikka T3 Sporter 260?? QL ASB

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2108
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Tikka T3 Sporter 260?? QL ASB

Post by vossie1 »

Hi Manne ek soek raad asb,my vriend wat saam my skiet kry nie die verlangde spoed wat hy soek nie, met lae spoed groepeer die geweer mooi maar hy wil die 112gr GS custom ten minste hier by die 3000ft/s skiet en die 123gr noslers so by die 2880ft/s kan julle asb vir my se waar le die geweer se nodes en of die spoed realisties is vir sy geweer.



Tikka T3 Sporter 260rem
Loop 24"
1-8 twist

S365 Lott 78
nosler cc123 gr BC .510
CCI 200
LAPUA DOP MET H2O van 54.7gr
TPL 70.9mm
spoed 42gr gem 2564.63 ft/s
44.5gr gem 2809.6 ft/s

S355 lott 010
gs custom 112gr BC 0.523
CCI 250 magnum
LAPUA DOP MET H20 van 54.7gr
TPL 70.66mm
spoed 39gr gem 2666.33 ft/s
40gr gem 2747.33 ft/s

Groete
Vossie
Post Reply