Sako A1/L461 firing pin assembly

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Sako A1/L461 firing pin assembly

Post by savage(P Coetzer) »

Goeie dag almal.

Hoop iemand kan my uithelp.
My 223 het begin om meer en meer soft strikes te gee.
Het al 3 verskillende primers probeer maar een uit elke 5 of so is n soft strike.
Ek het die slot uitmekaar gehaal en skoon gemaak en toe sien ek op die agter kant agter die spring is n locking lug as ek dit so kan noem wat tekens van slytasie toon. Dit wil vir my voorkom of dit die oorsaak kan wees.
Waar gaan ek so assembly on die hande kry?
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Sako A1/L461 firing pin assembly

Post by wlm »

Dalk 'n simpel voorstel maar kan jy nie 'n dun waster tussen die "lug" en die veer sit nie?
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Sako A1/L461 firing pin assembly

Post by savage(P Coetzer) »

Ek het daaraan gedink maar dit wil meer lyk of protrusion die probleem kan wees agv die slytasie op die locking lug.
Gaan hom maar by die geweersmid ingee en hoor wat beveel hy aan.
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Sako A1/L461 firing pin assembly

Post by Ralph Badenhorst »

Savage post n foto of 2 dat ons kan loer en raad gee.

Groete

ralph jr.
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: Sako A1/L461 firing pin assembly

Post by savage(P Coetzer) »

Sal n plan probeer maak. Dankie Ralph
Post Reply