Goeie middag manne.
Behalwe vir outdoor center in windhoek waar kan 'n mens nog roepers en dimmer ligte kry? Is hier iemand wat stoele vervaardig?
Tweedens, wat sê die wet hier in verband met roofdiere skiet. Ek neem aan Jakkals is ok maar wat van Rooikat, Luiperd en Jagluiperd.
Dankie by voorbaat.
Toerusting en Wetgewing in Suidwes
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Toerusting en Wetgewing in Suidwes
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Toerusting en Wetgewing in Suidwes
PM vir Francois Marais of Louis102 op die forum. Hulle sal jou beslis kan help.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Toerusting en Wetgewing in Suidwes
Sover ek weet mag jy nie sommer Luiperd & jagluiperd skiet nie, daar is spesiale permitte nodig, ek weet 'n plaasboer mag 'n luiperd skiet as hy sy vee bedreig, ek het 1 geskiet so paar maande terug en het nou my permit gekry.dehacked wrote:Goeie middag manne.