BRF van mees onlangste lot S365
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
BRF van mees onlangste lot S365
Het iemand dalk vir my bovermelde? Sal dit baie waardeer, ek wil net iets nagaan.
Aim small, miss small
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: BRF van mees onlangste lot S365
Lot 76 is die jongste wat ek van weet. Met 'n 270 en 130gr koeël was sy BRF .4559.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: BRF van mees onlangste lot S365
Sal brf verskil met ander koeeltripodmvr wrote:Lot 76 is die jongste wat ek van weet. Met 'n 270 en 130gr koeël was sy BRF .4559.
en ander kaliber
En ander geweer
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: BRF van mees onlangste lot S365
Ek glo so Beyers, alhoewel ek nie dink dat dit enorme verskil sal hê nie. Ek help 'n vriend met lading ontwikkelling en gebruik (gelukkig...Beyers wrote:Sal brf verskil met ander koeeltripodmvr wrote:Lot 76 is die jongste wat ek van weet. Met 'n 270 en 130gr koeël was sy BRF .4559.
en ander kaliber
En ander geweer
Ons sal Saterdag die eerste skote skiet en dan ook die spoed bepaal met 'n chrony. Wil maar net so naby as moontlik begin om nie onnodige tyd en geld te mors nie.
Aim small, miss small
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: BRF van mees onlangste lot S365
Hallo Beyers
Die antword in kort is ja. Elke kaliber/komponent is uniek in hul optrede. Ek het met Lot 76 in my 243 Ackley ook basies by n BRF van 0.4600 uitgekom maar weer in n 300 WSM op n 0.3850 syfer uitgekom met dieselfde poeier. Dit wil tog lyk of Lot76 so rapsie vinnieger verbrand as die standard 0.4400 in die meeste kalibers.
Groetnis
Wouter
Die antword in kort is ja. Elke kaliber/komponent is uniek in hul optrede. Ek het met Lot 76 in my 243 Ackley ook basies by n BRF van 0.4600 uitgekom maar weer in n 300 WSM op n 0.3850 syfer uitgekom met dieselfde poeier. Dit wil tog lyk of Lot76 so rapsie vinnieger verbrand as die standard 0.4400 in die meeste kalibers.
Groetnis
Wouter
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: BRF van mees onlangste lot S365
Ok
Met 6.5 x55 en peregrine 125gr .3970
Hornady 129 sst .4605
Met 6.5 x55 en peregrine 125gr .3970
Hornady 129 sst .4605
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: BRF van mees onlangste lot S365
Beyers
Wat se informasie het jy gebruik met die Peregrine koeels in QL. Ek sal baie versigtig wees om n brandsnelheid toe te eien aan n lot wanneer hierdie gebasseer word op geskatte waardes in die bulletfile. Brandspoed word gekoppel aan drukvlakke ook en versnel namate die drukvlakke optel. Teen watter drukvlakke is hierdie waardes verkry?