Noordwes kursus
-
Meerkatnw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:42 am
Noordwes kursus
Waneer is die volgende kursus in die noordwes area
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Noordwes kursus
watse kurses? bak? skiet? brei? bakkiewas?forumkorrektespelling?herlaai of roep en skiet? myselfopforumbekendstel kurses?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Noordwes kursus
jakkals
Van waar is jy ? Stel jou self voor.
Groete
Flip
Van waar is jy ? Stel jou self voor.
Groete
Flip
-
Meerkatnw
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Fri Aug 01, 2014 9:42 am
Re: Noordwes kursus
More askies Manne
Is van klerksdorp af wil graag weet of daar n jakkals skiet kursus is in noordwes area is n paar ouens wat baie belangstel om n kurses by te woon
Is van klerksdorp af wil graag weet of daar n jakkals skiet kursus is in noordwes area is n paar ouens wat baie belangstel om n kurses by te woon
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Noordwes kursus
Sal ook belangstel om die kursus by te woon as daar weer so iets in die omgewing aangebied word. - Het so bietjie nagelees oor die Tafjak kursus wat al in die Ventersdorp-omgewing aangebied was. Lyk nogal of dit goed was en die manne het goeie terugvoering daaroor gegee.
-
krige
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jun 15, 2014 7:42 pm
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Noordwes kursus
Willie is tans besig om een te reel in die omgewing kontak hom gerus willie moller 0828595088 lyk soos eerste naweek in oktober
groete
Jacques
groete
Jacques
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Noordwes kursus
Jacques, is dit jou inleidende kursus wat aangebied word?JACQUES BOTHA wrote:Willie is tans besig om een te reel in die omgewing kontak hom gerus willie moller 0828595088 lyk soos eerste naweek in oktober
groete
Jacques
Goed, beter, 6millimeter!
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: Noordwes kursus
Ek volg die een. 
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Noordwes kursus
Wroem Wroem Wroem.... Ventersdorp het dan nie meer jakkalse oor nie...?Geno wrote:Jacques, is dit jou inleidende kursus wat aangebied word?JACQUES BOTHA wrote:Willie is tans besig om een te reel in die omgewing kontak hom gerus willie moller 0828595088 lyk soos eerste naweek in oktober
groete
Jacques
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Noordwes kursus
Katefbessie wrote:Wroem Wroem Wroem.... Ventersdorp het dan nie meer jakkalse oor nie...?Geno wrote:Jacques, is dit jou inleidende kursus wat aangebied word?JACQUES BOTHA wrote:Willie is tans besig om een te reel in die omgewing kontak hom gerus willie moller 0828595088 lyk soos eerste naweek in oktober
groete
Jacques![]()
Newat ek dink dit wat die naweek afgehaal is was nie eers die tip van die ysberg nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
