Wie ry?

Post Reply
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Wie ry?

Post by NicoSmit »

Wie ry 'n camo Mahindra bakkie hy het so een uur hier in Centurion op John Vorster by die Engen Garage gestop?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Wie ry?

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
Hennie123
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Wed Jul 02, 2014 2:48 pm

Re: Wie ry?

Post by Hennie123 »

Ek ken hom ook, het vanoggend in Piering straat gesien, hy het natuurlik die lekkerste kaggelhout in die ooste.
Hennie.
For the rich, there's therapy. For the rest of us, there is hunting.
Hennie123
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Wed Jul 02, 2014 2:48 pm

Re: Wie ry?

Post by Hennie123 »

Nee, maar hy is 'n groot Christen en ek dink hy het gesê hy is 'n pastoor. Hy is 'n baie goeie mens, en gesels baie lekker.
For the rich, there's therapy. For the rest of us, there is hunting.
Post Reply