My eerste jakkals
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
My eerste jakkals
Week gelede na onsuksesvolle koedoejag op n oop plaas sien my jagmaat iets wat met blote oog na n grysbokkie lyk in n hawerland so @4 uur die middag.Verkyker wys JAKKALS!Ons was oppad huis toe na lang dag se kop op- en afklim,maar kry toe skielik lewe:stop bakkie,pluk geweer uit en gooi aan oor enjinkap aan.Soos geluk wil he gaan staan ta net voor hy in bossies sou verdwyn.Hy het niks gehou van die 165gr Nosler Accubond uit die 308 op sy blad nie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi kole!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: My eerste jakkals
Mooi so,laat hulle rol!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: My eerste jakkals
Mooi Carel waar was dit gewees.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: My eerste jakkals
Lekker man.
Dit maak darem op vir die Kudus wat julle ontwyk het.
Dit maak darem op vir die Kudus wat julle ontwyk het.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: My eerste jakkals
Carel, welkom tot die adiction!! Sterkte met dit
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am