Middag manne
Hoe maak ek as QL (V3.2) nie 'n file vir 'n spesefieke koël het nie?
Ek praat nou van Rhino koëls spesefiek, maar daar is dalk ander ook.
Is daar 'n manier om die specs van 'n koël manually in te sit, en waar kan ek vir die specs gaan soek indien dit moontlik is?
Dankie by voorbaat
Bullet file hulp
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Bullet file hulp
Hallo Chris
In die QL handleiding verduidelik hulle die proses hoe om nuwe koeëldata by te voeg, en wat jy als moet meet. As die specs nie spesifiek beskikbaar is nie, meet ek so 5 koeëls en kry die gemiddelde. Dis die data wat ek dan toevoer. Ballistiese data verkry ek maar van die vervaardiger se webblad.

Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Bullet file hulp
Dankie Jean
Die probleem is, daar is letterlikNIKS op Rhino se webblad nie.
Die probleem is, daar is letterlikNIKS op Rhino se webblad nie.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Bullet file hulp
Dis waar, en in daai geval sal jy bietjie meer moeite hê, veral by die BC. Die BC is eintlik net nodig as jy beplan om Quick Target ook te gebruik. Werk nogal die trajekte nie te onakkuraat uit nie.
Die res van die data is maar net meet met 'n akkurate elektroniese liniaal. (virneer)
Die res van die data is maar net meet met 'n akkurate elektroniese liniaal. (virneer)
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Bullet file hulp
Lees hier vir bietjie meer inligting wat dalk sal help http://jaracal.com/viewtopic.php?f=75&t=3380
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Bullet file hulp
Bal inligting
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.