Herlaai SKALE - voorstelle asb?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Herlaai SKALE - voorstelle asb?
More manne.
Ons (ek en my vrou) is gelekkig genoeg en baie geseend met n wonderlike vakansie na die VSA oor Desember. Ons vlieg Vrydag aand, 10e Des.
Ek het tans n MTM-casegard skaaltjie, daai spanne wat R400 kos. Hy laai lekke, maar ek twyfel partykeer oor hom, spring sommer n paar 0,greine rond as net n paar korrels bygooi. Laai nog manne met die skaal?
Wat ek eintlik by julle wil hoor is watse skale stel julle voor. Ek gaan in Amerika verseker vir my n skaal koop. Skiet asseblief met voorstelle.
Dankie
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Stefan ek het die Lyman DPS 3 (Digital powder system). Hy werk soos n bom en is baie maklik om te werk!
groete
groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Stefan
Ditto oor wat Harris gese het, ek het ook een, werk sonder probleme.
Ek het nu al 3 RCBS Charge Masters gehad, almal het probleme gegee met hulle syfers, as jy een druk gee hy n twee, en so......het aanvanklik my Lyman verkoop en later maar weer een gekoop, bietjie van n schlepp die 30min opwarming, maar verder BAIE tevrede.
Mooi loop
Francois

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Daar is nie iets anders nie. Koop hom, jy sal nie spyt wees. My ma het een saamgebring na 'n kuiertjie en al wat ek gedoen het is 'n ander "charger" ( kragpunt ) te koop vir R 40.00 met dieselfde volts. Hy werk soos 'n bom. Ek soek net 'n ekstra bakkie dan laai ek nog vinniger.Harris30-06 wrote: Stefan ek het die Lyman DPS 3 (Digital powder system). Hy werk soos n bom en is baie maklik om te werk!
groete
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Stefan,
Ek stem ook vir die Lyman skaal/poeier gooier.
Terwyl jy nou daar is kry sommer ook 'n RCBS 10-10 skaal. Een van die mees betroubaarste skale op die mark. Altyd lekker om 'n tweede skaal te h? om so nou en dan die lading te verifie?r wat die elektroniese skaal gooi.

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
ek het ook so n skaaltjie, en gebruik hom baie. hy werk vinnig en lekker. ek vervang gereeld batterye op ho net om seker te maam hy werk reg.Stefan764 wrote: Ek het tans n MTM-casegard skaaltjie, daai spanne wat R400 kos. Hy laai lekke, maar ek twyfel partykeer oor hom, spring sommer n paar 0,greine rond as net n paar korrels bygooi. Laai nog manne met die skaal?
Stefan
MAAR, ek wonner gereeld oor hom.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Stefan = sien my boodskap aan jou.
Ek herlaai baie min en het dus baie tyd om op elke patroontjie te spandeer. Ek gebruik die gewone ou Lee ballanseer skaaljie en verifieer elke patroonlading met 'n klein elektroniese skaaltjie en trickle sommer met die hand uit 'n ekstra doppie uit. . Volgens my skaaltjie is my ladings baie akkuraat. Glo egter dit is nou tyd vir 'n chrony om net dubbel seker te maak. Moontlik is ek besig om myself lekker te bluff. Die maks. wat ek nog tot nou gelaai het was 39,5gr S335 met 180gr Sierra punte vir my ou 'gradeboog'. Die ou is dan redelik ongemaklik ! Het weer afgeskaal na 39,0 gr en kry beslis 'n baie beter groepering. Die storie moet dus nou ge-'fine-tune' word. Herlaai maar 40 patrone op 'n aand. ( as daar niks anders is om my aandag af te trek nie ).

Last edited by henslin on Sun Dec 05, 2010 9:55 am, edited 1 time in total.
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
henslin, wat se elektroniese skaal het jy?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Henslin
As e iets mag kwytraak kry vir jou n RCBS of REDDING meganiese skaal. Ekt ook met n LEE begin mar vinnig vir my n RCBS 505 gekoop. Het net nie gemaklik gevoel met hom nie.
Groete
Jaco
As e iets mag kwytraak kry vir jou n RCBS of REDDING meganiese skaal. Ekt ook met n LEE begin mar vinnig vir my n RCBS 505 gekoop. Het net nie gemaklik gevoel met hom nie.
Groete
Jaco
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Stefan
I am sure you will have a blast, just prepare your self when you walk into Cabela, Sheels or bass pro you will spend endless hours there(if you are a coffee drinker TAKE YOUR OWN WITH and sugar there coffee and beet sugar is k@@@k)
I must agree with everyone els
I have two lyman DPS 1200 and DPS 1200 3 they are great you wont be sorry
Like FM said it is just the 30 min warm up that is a schlep
I bought the DPS 3 this year in the US it cost around $285 plus tax was about $310.
Theo

Jagbehep. Sommer 'n klein skaaltjie wat die juweliers gebruik om edelsteenjies en juweliersware mee te weeg. Weeg tot .1 gr akkuraat. Het hom al 'n hele rukkie en gebruik hom ook vir die weeg van doppe ens. Niks fancy nie. Een of ander Chinese joppie. As ek die naam moet herhaal word ek onmidelik van die forum verban !
! Kos ook nie 'n arm en 'n been nie. As ek reg onthou in die omgewing van R200. Het al 'n paar patrone getrek om die ladings dan tussen die Lee en die skaaltjie te vergelyk. Nog elke keer geen verskil gekry nie. Ek aanvaar dus dat die outjie nie te sleg is nie.
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Ek is nou al op my 3de skaal. Ek het begin met so 'n SR jobbie wat ek na die eerste laaisessie terug gegee het vir die handelaar. Toe 'n Leyman digitale "pocket scale" gekry wat my ook maar meer laat wonder het as wat ek gelaai het. Toe kry ek die RCBS Chargemaster. Die skaal werk baie goed, maar ek was nog nooit regtig gelukkig met sy dispencer nie. Ek is nou terug op 'n powder measure waarmee ek my ladings so .5gr onder gooi en dan trickle ek met my vingers in die pannetjie van die chargemaster tot hy net oorslaan. Dit is vinniger as enige tricler wat ek nog gesien het en ek het baie vertroue dat my ladings tot op die korrel reg is.
Sterkte by Cabella's, ek hoor dit is 'n plek wat jou selfbeheersing tot die uiterste beproef!
P
Sterkte by Cabella's, ek hoor dit is 'n plek wat jou selfbeheersing tot die uiterste beproef!
P
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
dankie henslin. ek is bly ek is nie die enigste wat die intree model skale gebruik nie. ek is ook bly om te sien daar is ander manne wat "sukkel" met skale. gaan nou een van my vriende vrae om sy RCBS skaal vir my te leen dan gaan ek my elektronies skaal check
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- blikkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
dagse kerels
waar kan jy van die rcbs charge masters in ons land teen 'n billike prys kry?
groete
waar kan jy van die rcbs charge masters in ons land teen 'n billike prys kry?
groete
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
JamesJagbehep! wrote:ek het ook so n skaaltjie, en gebruik hom baie. hy werk vinnig en lekker. ek vervang gereeld batterye op ho net om seker te maam hy werk reg.Stefan764 wrote: Ek het tans n MTM-casegard skaaltjie, daai spanne wat R400 kos. Hy laai lekke, maar ek twyfel partykeer oor hom, spring sommer n paar 0,greine rond as net n paar korrels bygooi. Laai nog manne met die skaal?
Stefan
MAAR, ek wonner gereeld oor hom.
Ek het toe vir my n Lyman DPS3 gekoop. WAT n PLESIER!!!!
Ek het so paar random "checks" gedoen om my MTM Case gard skaaltjie getoets en ek kan met alle eerlikheid se hy was elke keer on the money. Jy kan met n geruste hart voortlaai.
Dankie vir almal se insette, ek geniet my DPS3 baie. Thanks Jannie...
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Jy se presies wat ek wou gese het. Ek het drie MTM casegard skaaltjies gehad, al drie het wisselvallige lesings gegee. Met die laaste skaaltjie se inruil het ek maar punte gekoop en besluit om eerder met my RCBS aan te karring. Die RCBS 10.10 is seker die betroubaarste van almal. En as jy dan nou die elektroniese gadgets moet gebruik is dit lekker om jou ladings mee te verivieer.THOMAST wrote: Stefan,
Ek stem ook vir die Lyman skaal/poeier gooier.
Terwyl jy nou daar is kry sommer ook 'n RCBS 10-10 skaal. Een van die mees betroubaarste skale op die mark. Altyd lekker om 'n tweede skaal te h? om so nou en dan die lading te verifie?r wat die elektroniese skaal gooi.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Ek gebruik n Lyman DPS 1200
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
[Stefan,
Ek stem ook vir die Lyman skaal/poeier gooier.
Terwyl jy nou daar is kry sommer ook 'n RCBS 10-10 skaal. Een van die mees betroubaarste skale op die mark. Altyd lekker om 'n tweede skaal te h? om so nou en dan die lading te verifie?r wat die elektroniese skaal gooi.
[/quote]
Jy se presies wat ek wou gese het. Ek het drie MTM casegard skaaltjies gehad, al drie het wisselvallige lesings gegee. Met die laaste skaaltjie se inruil het ek maar punte gekoop en besluit om eerder met my RCBS aan te karring. Die RCBS 10.10 is seker die betroubaarste van almal. En as jy dan nou die elektroniese gadgets moet gebruik is dit lekker om jou ladings mee te verivieer.
[/quote]
Daai MTM skaalties is UITERS onbetroubaar.
My seun gooi maar +- met hom (moet elke 5 keer weer reset) en ek weeg dan akkuraat af met balkieskaal. Dit is maar hoe my automation werk. Net jammer die outjie is nogal duur op die kos... 
Ek stem ook vir die Lyman skaal/poeier gooier.
Terwyl jy nou daar is kry sommer ook 'n RCBS 10-10 skaal. Een van die mees betroubaarste skale op die mark. Altyd lekker om 'n tweede skaal te h? om so nou en dan die lading te verifie?r wat die elektroniese skaal gooi.
[/quote]
Jy se presies wat ek wou gese het. Ek het drie MTM casegard skaaltjies gehad, al drie het wisselvallige lesings gegee. Met die laaste skaaltjie se inruil het ek maar punte gekoop en besluit om eerder met my RCBS aan te karring. Die RCBS 10.10 is seker die betroubaarste van almal. En as jy dan nou die elektroniese gadgets moet gebruik is dit lekker om jou ladings mee te verivieer.
[/quote]
Daai MTM skaalties is UITERS onbetroubaar.
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Gooi hom uit die huis uit. Met die kosgeld wat jy in die eerste maand spaar koop jy vir jou 'n "RCBS chargemaster" (jy kan net die skaal koop sonder die dispencer)Net jammer die outjie is nogal duur op die kos..
Ek gooi ~.3 gr onder met 'n goedkoop "powdermeasure" van Lee en top dan op met kruit uit 'n bakkie langsaan. Dit is vinniger as die dispencer en jy weet elke lading is presies dieselfde.
-
Otto
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Tue Nov 30, 2010 10:29 pm
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
Goeie middag almal,
My self eers voorstel. Ek hou van vuurwapens en herlaai self vir my Mauser 8x60S. Wil graag baie jag maar tyd en geld is maar skaars. Ek is 'n Finansiele adviseur hier in Pretoria.
Rakende onakkurate elektroniese skale, het ek agtergekom dat ander elektriese toestelle inwerk op die skale. 'n selfoon naby is gif en buisligte affekteer ook die lesing veral as daar krag stuiwings is. Ek gebruik 'n skaal wat die boogskut manne gebruik om hulle punte te weeg.
Groete vauit 'n sopnat Pretoria

8x60S (1928 Oberndorf Mauser Special African Model)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
30.06 (Musgrave)
243 (Howa 1500)
12 Br (Maverick)
9mmP (CZ 75)
-
bullseye
Re: Herlaai SKALE - voorstelle asb?
GOEIE MIDDAG ALMAL
EK HET SO TWEE WEKE TERUG GEREGISTREER OP DIE FORUM .VIND DIT BAIE LEERSAAM EN BAIE INTERESANT GENIET DIE HUMOR BAIE.
EK SIEN DIE MENSE IS BESIG MET ELEKTRONIESE SKALE. EK HET NIE GOEIE ONDERVINDING VAN ELEKTRONIESE SKALE NIE,BEDOELENDE KON NIE EEN KRY WAT ABSOLUUT AKURAAT IS NIE,ALMAL VAN HULLE WISSEL. BY WISSEL BEDOEL EK :SELFONE,REKENAARS,EVKOM SE KRAG,WIND, TEMPRATUURSKOMMELINGE EN WAT MY DIE MEESTE FRUSTREER HET IS MY EIE LIGAAMSHITTE SODRA EK NABY SKAAL KOM MET MY HAND VERANDER LESING ,DIT ALLES HET N INVLOED OP ELEKTRONIESE SKAAL. EK GEBRUIK NOU MY PACIFIC M SKAAL DIT IS N SKAAL WAT HORNADY OP N STADUIM BEMARK HET.SAAM MET DIE BALK SKAAL GEBRUIK EK N POEIERMETER DIT WERK VINNIG EN IS DODELIK AKKURAAT ALTYD.
EK HET DIE GEWOONTE AS EK N GOEIE LADING GEKRY HET DAN GOOI EK ALTYD N LADING BINNE IN N PILLE HOUERTJIE WAT DIG SLUIT. EK HET AGTER GEKOM AS EK DIESELFDE LADING UIT DIE PIL HOUER UITHAAL SE OOR 6 MAANDE OF WANNEER EK WEER HERLAAI
DAN VERSKIL DIE LESING OP ELEKTRONIESE SKAAL.
DIE BESTE SKAAL WAARVAN EK WEET IS PROMETHUIS DIT IS N SKAAL WAT N PRIVAAT OU IN AMERIKA OP BESTELLING BOU. DAVID TUBB GEBRUIK EEN VAN SY SKALE DIT IS OOK N BALK SKAAL MET N ELEKTRIESE KORRELMETER WAT JY SELF BEHEER.EK DINK AS N MENS GENOEG MOED HET SAL JY DIT SELF KAN BOU.
EK IS MAAR VERSIGTIG AS DIT BY HERLAAI KOM,
DIS MY TWEE PENNIES
GROETE BEN.

Gooi hom uit die huis uit. Met die kosgeld wat jy in die eerste maand spaar koop jy vir jou 'n "RCBS chargemaster" (jy kan net die skaal koop sonder die dispencer)baboonstalker wrote:Net jammer die outjie is nogal duur op die kos..