MIDDELPOS KURSUS FINALE RELINGS

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

MIDDELPOS KURSUS FINALE RELINGS

Post by cassie_calvinia »

Dagse manne!
dit is die huidige lys van die manne wat kom.
as jy ne dit kan maak nie, ASB laat so gou as kan weet.
die manne wat nog nie deposito's betaal het nie, kan jul asb betaal, OF bel my, en reel.
as ek niks van julle hoor nie, dan weet ek nie of julle kom nie. daar is mense wat tou staan, so laat weet my asb ASAP!!!
google gannaga lodge, vir die venue, en pad aanwysings.
vir enige vra of reelings ASB bel my by 087 151 4831.
ek wil nie daar met 'n lee lokaal staan as die manne vanver af moeite doen nie.

sien uit om julle oor 3 weke te sien!!


1: Cassie Steenkamp -deposito betaal
2: Willie Steenkamp -deposito betaal
3: Andre Hugo -deposito betaal
4: Altus Zandberg -deposito betaal
5: Frans Hugo -deposito betaal
6: Rikus Louw -deposito betaal
7: Heinz Pieterson -vol betaal
8: Dewald Pappabeer(ons sal daai naweek sien wie is pappa) - vol betaal
9: Pieter Baboon
10:Connie Taljaart
11: Birklec
12: hebron
13: Chrisx1
14: Jannie Visagie
15: Jaco vdW - deposito betaal
16: Willow
17; jaco van wyk -deposito betaal
18: Pieter Nel -deposito betaal

Albertus Steenkamp demonstrasie vir nagskiet.
Albertus jag al 14 jaar, en het al oor die 5 000 jakkalse geskiet. het dit goed gedink dat hy help met die jagdemo, dan is die bakkies nie so vol saans nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS FINALE RELINGS

Post by cassie_calvinia »

manne. ek gaan al die geld hanteer. vir die verblyf, en die grootkoppe. so julle kan maar eintelik vol betaal, dan hoef julle nie so baie kontant saam te ry.
daar is kontant kroeg.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS FINALE RELINGS

Post by cassie_calvinia »

Ons het nog 1 plek oop. as iemand belangstel
HOU HOM DAAI DIKTE
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: MIDDELPOS KURSUS FINALE RELINGS

Post by Eugene »

cassie_calvinia wrote:manne. ek gaan al die geld hanteer. vir die verblyf, en die grootkoppe. so julle kan maar eintelik vol betaal, dan hoef julle nie so baie kontant saam te ry.

Daar is kontant kroeg.
Nou gaan die manne juis kontant saam ry..... >:D >:D >:D
Aim small, miss small
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS FINALE RELINGS

Post by cassie_calvinia »

net vir interesantheid vir die manne wat van ver af kom.
van sutteland, en calvinia af is gannaga lodge so 100km.
so dit is 'n uur en half se ry op grondpad.
KURSUS BEGIN DONDERDAG MIDDAG 3H!!!!!!!!!!!!!!
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: MIDDELPOS KURSUS FINALE RELINGS

Post by cassie_calvinia »

Oom taf het gese hy bring paar criter call fluite om te koop as iemand belangstel.
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply