Nuwe kolf

Post Reply
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Nuwe kolf

Post by Heinz Petersen »

Ek het vir my n gelamineerde kolf gebou (eerste poging)wat nou 90% klaar is. Nou wil ek weet waarmee spuit ek dit om n glans afwerking te kry en ook terselfde tyd as n harde laag dien om die kolf te beskerm.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Nuwe kolf

Post by Hugo »

PM vir Katefbessie.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nuwe kolf

Post by Christo »

Heinz, fotos.....
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Nuwe kolf

Post by NEGE3 »

Party ouens gebruik gewone kar verf. Ek dink hulle noem dit "Base coat clear coat."
Groete,
Koos de Beer
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe kolf

Post by Heinz Petersen »

Christo wrote:Heinz, fotos.....
Laat ek hom eers klaar maak.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
470rigby
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am

Re: Nuwe kolf

Post by 470rigby »

Ja, die paneelkloppers noem dit 2K, dis baie taai en sterk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe kolf

Post by Gawie(13mm) »

Kom kuier vir Oom Pieter in die Paarl. Stap twee: Ry af na my fabriek vir vir 'n koppie koffie. Stap drie: Ons bespuit die kolf met drie lae 'n Poliuritaan vernis.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13531
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Nuwe kolf

Post by Capt. Yoda »

Vir laminate is daar net een ding en ek die ander ook almal al probeer en dit is 2k clear.spuit hom n laag en dan polish/skuur jy hom met water en baie fyn skuurpapier mooi glad.Dan spuit jy hom weer 2k en polish/skuur weer.As jy wil kan jy dit 10 keer doen en hoe meer jy doen hoe meer sal dit soos n glas laag op di houd begin lyk.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe kolf

Post by Heinz Petersen »

Gawie (kaste) was so gaaf gewees om my kolf te spray met blinkgoed (kan nie die naam onthou nie).
Dit is soos om vir n nuwe geweer se lisensie te wag. As ek hom bel en vra hoe ver is hy dan sê hy net nog besig of dit hang in die droog kamer. So ek het nog niks fotos nie en weet nie eers hoe dit noual lyk nie.
Ek is so opgewonde ek maak sommer my broek nat.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe kolf

Post by Gawie(13mm) »

Plascolac.
Velvet clear.
EZN 1002
Batch No: 2G166D

Ga vir jou 'n nappy aansit. >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Nuwe kolf

Post by Riaan Kriel »

Ek is self nuuskierig om die finale produk te sien. Ek wil ook vir my 'n gelamineerde kolf laat bou vir die RSA 7,62. Ek het al die "blank" by Safari&Outdoor gekoop. Wie weet van vaardige manne wat die takie kan verrig en wat is die kostes ongeveer vir so 'n werk?
Post Reply