IDPA
-
jmb
IDPA
Hi manne is daar enige van julle wat handwapen sport beoefen soos IPSC of IDPA. Ek skiet nou al so 'n 2 jaar IDPA en dit is 'n heerlike sport vir ouens wat net hul handwapens 'n bietjie wil gebruik. Die lekker ding van IDPA is dat dit 'n sport is wat geskoei is op selfverdediging en als wat jy doen is so gemaak om 'n selfverdediging scenario na te boots. Daar is ook 'n afdeling vir bykans elke handwapen van 5 skoot snubby rollies op. Daar is ook 'n 3 gun afdeling waar jy met hael en koeel gewere ook sliet. Hierdie gee jou ook die geleentheid om semi auto hael en koeelgewere te lisensieer. Gaan kyk bietjie op die SADPA website vir meer.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: IDPA
Ek het vir hele ruk IPSC geskiet en ge RO.
Andre en sy manne het to IDPA van die grond af begin kry.
IPSC en IDPA is seker die beste manier om jou vertroud en vaardig te maak om 'n hand wapen te gebruik, wanneer dit by 3 gun kom het manne se monde oop gehang as hulle sien wat gedoen kan word met 'n hael geweer en R5 wanneer dit by spoed en akkuraatheid kom op 'n baan...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: IDPA
Ek skiet ook IPSC maar is so stadig besig om my belangstelling oor te skuif na die F-klas skiet ding toe.
JMB waarmee skiet jy IDPA?
Ek het skiet met n CZ Shadow 9mm en vir 3-gun gebruik ek n LM5 en n Mossberg pomp, hulle loop soos stroop.

Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: IDPA
i shoot idpa at kraaifontuin .
this year i've been shooting with the glock 17 before years my trusty ruger gp100 . ja jmb idpa is lekker to shoot but if you want stress shoot with the false bay guys , they argue and moan like old women with wet panties . the rule book is something most of thier so's know nothing of .
i like to shoot the classifier for practice cos you have to practice reloads , shooting from cover and on the move .
the good thing about idpa is you can licience almost any firearm . my next firearm is a 41 mag for esr , i'll put the application in next year can't wait for that gun .
next year i'll be at your league shoot , i hope our friend big t and his china's make it to
.

Wanneer dit by die skiet sport kom geld die volgende...
"Smooth is fast and fast is smooth"
As mens gereeld die die goed soos draw en 1st shot, herlaai van magasyne ens sal mens verbaas word hoe "smooth" jy raak...
Die oefen werk die lekkerste in die sitkamer gedurende nuus tyd.
"Draw and fire one shot" voor die beeld op die tv verdwyn.
Dit nou alles met geen ammu binne radius van 20 meter.
Ek weet van paar manne wat of ander TV moes koop of bak polly filla om gat in die muur reg te maak...
"Smooth is fast and fast is smooth"
As mens gereeld die die goed soos draw en 1st shot, herlaai van magasyne ens sal mens verbaas word hoe "smooth" jy raak...
Die oefen werk die lekkerste in die sitkamer gedurende nuus tyd.
"Draw and fire one shot" voor die beeld op die tv verdwyn.
Dit nou alles met geen ammu binne radius van 20 meter.
Ek weet van paar manne wat of ander TV moes koop of bak polly filla om gat in die muur reg te maak...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
jmb
Re: IDPA
Jy is reg oor die smooth kwessie. Ons het 'n ou Francois wat saam met ons skiet. hy lyk nooit haastig nie maar sy tye is ongelooflik. Dit tv een klink goed maar soos die nuus deesdae is sal ek dit maar eerder los. Ek is bang dat ek myself nie kan keer nie en ek is nie van plan om 'n nuwe tv te koop nie. 