Addo jakkalse vergiftig

Post Reply
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Addo jakkalse vergiftig

Post by DawieKotze »

Enige iemand meer inligting hieroor?

http://mype.co.za/new/addo-offers-r10-0 ... 07/2014/08
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Addo jakkalse vergiftig

Post by NEGE3 »

Het op die nuus gehoor 36 Jakkalse vergiftig in die Addo Olifant Park. Daar is 'n beloning van R10,000. Dus so R277 per jakkals. Eintlik goedkoop.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Addo jakkalse vergiftig

Post by win270 »

Hoe gaan dit met die veeboere onmiddellik langs hierdie park? As mens die natuur se balans versteur, bring dit allerhande ergernisse na vore. Die 36 jakkalse in die park is waarskynlik steeds 'n baie klein persentasie van die totale bevolking. Nietemin, ander diere kan natuurlik ook vrek van die gif.
afrikanerbloed
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm

Re: Addo jakkalse vergiftig

Post by afrikanerbloed »

Daar was glo 37 "kakkasse". ;D
Ek wonder hoeveel "casualties" hulle nog gaan kry :'(
Arme boere wat daar rondom moet boer.
Groete
Johan
Post Reply