Jagplek in Kalahari gesoek - 2011 seisoen

Adverteer jagte hier gratis/ Advertise hunts here for free
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Jagplek in Kalahari gesoek - 2011 seisoen

Post by Stefan764 »

Naand maats

Kan iemand dalk bietjie kontaknommers gee vir springbokjag in die Kalahari (Van Zyls/Askham omgewing) vir volgende jaar? Ons het reeds op ons gewone plek (oom Japie) n naweek vas maar wil graag nog n trippie maak na n nuwe plek ook.

Sal dit waardeer

Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Jagplek in Kalahari gesoek - 2011 seisoen

Post by boeta »

Stefan

My neef boer naby Vansyls,Org Delport cell =0722092781 try hom,miskien kan hy jou help

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Jagplek in Kalahari gesoek - 2011 seisoen

Post by Stefan764 »

Naand Boeta

Skies man, die ding het ook al wee by my agterent uitgewaai. Het vir Org gebel. Hy laat skiet nie meer by hom nie en hy se hy kan ook nie help met ander plek nie.

Dankie nogmaals vir die verwysing...

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply