QL vir 30-06

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: QL vir 30-06

Post by Carl »

Hallo
Net weereens dankie sê vir die manne wat help met QL. Ek het Saterdag kans gehad om die TPL te gaan toets.
Eerste een die opgelewer, ek het nie nog geskiet.
https://lh4.googleusercontent.com/-RN5vetWCR-g/U_Hiqe5JHgI/AAAAAAAAFFc/hjOjGWJtlG0/s144/IMG-20140818-WA0006.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: QL vir 30-06

Post by vriell »

Netjies Carl ! Ja nee wat dit sal werk in die jagveld.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: QL vir 30-06

Post by Fritz »

Baie mooi Carl. Die .30-06 is awesome nê? Mense wat sê daar bestaan nie iets soos die perfekte all-rounder nie, besit nie 'n .30-06 nie :laugh:
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: QL vir 30-06

Post by Carl »

Fritz,
Jy praat - vir 'n gewone FN Browning skiet die geweer sulke groepies 2-3 skote, met 125gr, 150gr HV, 180gr en 220gr Nosler Partition.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: QL vir 30-06

Post by 30-06 »

More manne.
Ek volg die draad van julle met baie belangstelling en het self 2 30-06 waarmee ek 'n bietjie speel.

Ek sal ook graag op 'n stadium wil sien wat se QL van my ladings.

Net gou 'n vraag oor looplengte aangesien ek sien dit 'n redelike verskil kan maak.

Aan die kamer se kant presies waar begin jy dit meet.
Ek het nou al soveel resepte gekry dat ek nouself onseker is.
Sal waardeer as julle kan laat weet.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: QL vir 30-06

Post by Carl »

More
Jy maak die slot toe (en soos hulle in Amerika sê "ensure the chamber is empty") Dan neem jy 'n skoonmaak stok of hout stok en druk dit voor by die loop in tot dat dit teen die slot gesig stop. Maak 'n merk op die stok gelyk met die kroon. Verwyder en meet dan die lengte.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
30-06
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am

Re: QL vir 30-06

Post by 30-06 »

Maak dit saak of slot gespan is of nie?
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: QL vir 30-06

Post by Carl »

Dit sou geen verskil maak nie. QL werk in duime nie met 0.0xx" nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Post Reply