Wat vang so??
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Wat vang so??
Ek kry hierdie lam Saterdag oggend so 08:30 vars gevang. Die hele kop is pap gebyt - van bo af gebyt, oor tot oor. Die byt plekke is so groot jy kan jou vinger daar in druk. Die lam is glad nie gevreet nie. Weet nie of ek die ongedierte gesteur het nie... 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Wat vang so??
Bruin hyena
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Wat vang so??
Sal daar in Williston se distik nog bruin hiënas wees?
- roux cf
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Sat Mar 26, 2011 7:38 pm
Re: Wat vang so??
Bruin hyena
Dis hulle manier daai, en ja, in die Williston distrik kan sulje goed rondloop.
Dis hulle manier daai, en ja, in die Williston distrik kan sulje goed rondloop.
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Wat vang so??
Ek het ook aan hom of luiperd gedink, maar is seker maar net bruin hyena. Dit sal 'n eerste wees hier by ons, ek het net nie gedink hy kan 'n groot speen ooilam in hardloop en vang nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat vang so??
Bruin hiena.
Die fotograwe reken dat n hasie of steenbok distresklank hom naby genoeg laat inkom om mooi fotos te kan neem.
Die fotograwe reken dat n hasie of steenbok distresklank hom naby genoeg laat inkom om mooi fotos te kan neem.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Wat vang so??
Dankie Geno, ek gaan verseker 'n mooi foto van hom neem 
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Wat vang so??
Geno wrote:Bruin hiena.
Die fotograwe reken dat n hasie of steenbok distresklank hom naby genoeg laat inkom om mooi fotos te kan neem.
Dewitt wrote:Dankie Geno, ek gaan verseker 'n mooi foto van hom neem
Veiligheid eerste manne!
- Varmint King
- Jr. Member

- Posts: 85
- Joined: Fri Jun 20, 2014 8:13 am
Re: Wat vang so??
LOL, veral as jy n lekker lang lens het op n vinnige kamera.Geno wrote:Bruin hiena.
Die fotograwe reken dat n hasie of steenbok distresklank hom naby genoeg laat inkom om mooi fotos te kan neem.
''a Farmer in need, needs a Varminter indeed'' - Heinrich Laage
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am