Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Nuwe lid

Post by ruaanb »

Hi Almal

My naam is Ruaan en ek woon tans in die koue en nat Kaap. Ek volg die forum al 'n rukkie en het besluit om aan te sluit.

Groetnis
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Nuwe lid

Post by ruaanb »

O ja ek is 'n 6mm Musgrave addict(LOL) en gaan nou begin herlaai vir hom.
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Nuwe lid

Post by Willie »

Welkom en vasby want die winter in die Kaap is amper verby
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Nuwe lid

Post by JuanVE »

Baie welkom op ons forum, glo jy sal dit baie geniet en leersaam vind.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom, hoop jy geniet dit op die forum
User avatar
CalMul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Aug 10, 2014 11:24 pm

Re: Nuwe lid

Post by CalMul »

Welkom hier, dis n lekker klomp mense die!
Post Reply