Naand Manne
So 2 weeke terug het jakkels lam uit kraal gevang was dinsdag aand gewees.
Het woensdag oggend jakkels heining reg om kraal gespan. Donderdag het n vriend kom
Roep van so 9uur die aand tot 11uur.
Hy het begin met mooihuil maar niks terugekry nie. Nie n oog of n klank. En het toe oorbeweeg na kos dink springhaas en toe later n bok. Maar nogsteeds niks
Het van plek verskuif nader aan skaap kraal en weer mooi huil probeer toe ons wee niks kry het ons opgegee.
Het so net na 12 in die bed gekom. Net na 3 hoor ek jakkels roep en hys naby gryp geweer en flits stap saggies kraal toe. Soos ek stap en flits sien ek niks toe ek bydi kraal kom le jakkels langs kraal 20m van my af. Was nogal n gesukkel om hom raak te flits en in die 9x scope te kry
Maar eind us n dooie reun.
My Vraag. Het ons vekeerd geroep of was dit n slim jakkels of hukoem roeo hul nie terug nie?
Ek kan gereeld in die aande hoor hoe roep jakkelse mekaar so hul is hier rond.
Sukkel om fotos op te laai vanaf foon sal op rekenaar doen
Groete
Louis
n Storie met n vraag
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
n Storie met n vraag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by LDV on Fri Aug 01, 2014 3:15 pm, edited 2 times in total.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: N storie met n vraag
Ldv, naand en welkom by ons. Wat is jou ondervinding van roep en skiet? Het jy al n kursus bygewoon?
Ons is nou in die Moeilike Tyd, ander manne kan van my verskil maar ek roep nooit sosiale klanke(bv mooihuil) in die tyd nie. Ek begin maar met klein fein kosklanke, hasie, vlakhasie ens ens. Ek roep gewoonlik maar sag ook.
Was julle wind reg gewees? Hoeveel is daar al geroep en skiet op die plaas, dit is soos jy sè, dit kan n slim jakkie wees. Om net tot 11:00 te roep is bietjie vroeg

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: N storie met n vraag
LDV, naand, welkom hier.
Mooihuil is nie die gewenste klank om jou roep mee afteskop nie, dit word duidelik gestel in elke kurses.
Mooihuil is nie die gewenste klank om jou roep mee afteskop nie, dit word duidelik gestel in elke kurses.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Re: N storie met n vraag
James ek het niks ondervinding van met jakkels roep en skiet ens. Ek het net voor die lam gevang is Hein se boek gekoop en gelees. Friend van my het cd en dvd en mond fluitjies maar glo nie hy het al kursus gedoen nie. Die wind was amper doodstil en kon 200+ m in elke rigting sien
Daar is 7 jaar + laas geroep en geskiet. Jakkelse was nog nooit n probleem nie al was hul hier rond het hul my nie skade gemaak nie.
Daar is 7 jaar + laas geroep en geskiet. Jakkelse was nog nooit n probleem nie al was hul hier rond het hul my nie skade gemaak nie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: N storie met n vraag
Ok, dan is jy op die regte plek. Hier is n hele klomp experts. En die manne is heel gewillig om te help of sommer net raad uit te deel.
N doodstil wind is vir my netso n groot probleem as te sterk wind. N lekker windjie steek jou weg vir die jak se neus. Dit dan bring ons by een van die belangrikste punte by roep en skiet, nl jou gekose staanplek.
Dit het my die beste deel van twee jaar en twee kursusse gevat voordat ek gevoel het, ek begin verstaan wat ek doen. En selfs nou klop die jakke my nog gereeld.
Kuier hier tussen ons en jy sal stadig maar seker vorder. Die koop van Hein se boek was die regte begin
N doodstil wind is vir my netso n groot probleem as te sterk wind. N lekker windjie steek jou weg vir die jak se neus. Dit dan bring ons by een van die belangrikste punte by roep en skiet, nl jou gekose staanplek.
Dit het my die beste deel van twee jaar en twee kursusse gevat voordat ek gevoel het, ek begin verstaan wat ek doen. En selfs nou klop die jakke my nog gereeld.
Kuier hier tussen ons en jy sal stadig maar seker vorder. Die koop van Hein se boek was die regte begin
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: N storie met n vraag
LDV
Van waar is jy, en baie welkom hier.
Groette
Van waar is jy, en baie welkom hier.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Re: N storie met n vraag
Jakkie ek is van De Brug 50 km vam Bloemfontein
Last edited by LDV on Mon Aug 04, 2014 11:23 am, edited 1 time in total.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: N storie met n vraag
ek dink daar is van die grootste jakkals populasies in die landLDV wrote:Jakkie ek is van De Brug 50 km vam Bliemfontein
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: N storie met n vraag
johans wrote:ek dink daar is van die grootste jakkals populasies in die landLDV wrote:Jakkie ek is van De Brug 50 km vam Bliemfontein
Johan, ek stem saam. Ldv, in Bloem is een van die jak gurus van die land. Jacques Botha. Hy bied gereeld kursusse aan, en is heel bereid om hulp en raad te gee
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!