Goeie dag
My buurman wil hê ek moet hom vat om 'n Blesbok te gaan skiet. (Net vir die dag) Ek sal dan ook een of twee wil skiet of 'n Swartwildebees. Waar kan ek probeer die tyd van die seisoen wat nie 2 dae te perd van Pretoria af is nie? Lyk my ons het so bietjie laat begin soek.
Groete
Bennie
Waar is nog Blesbokke en of Swartwildebeeste te jag 2014
- BennieO
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am
Waar is nog Blesbokke en of Swartwildebeeste te jag 2014
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Waar is nog Blesbokke en of Swartwildebeeste te jag 2014
Bennie, hoor by NickvN of hy nie dalk nog een of twee tejag het nie.
Veiligheid eerste manne!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Waar is nog Blesbokke en of Swartwildebeeste te jag 2014
Jy bietjie ver van hier maatBennieO wrote:Goeie dag
My buurman wil hê ek moet hom vat om 'n Blesbok te gaan skiet. (Net vir die dag) Ek sal dan ook een of twee wil skiet of 'n Swartwildebees. Waar kan ek probeer die tyd van die seisoen wat nie 2 dae te perd van Pretoria af is nie? Lyk my ons het so bietjie laat begin soek.
Groete
Bennie
-
Peruvs72
Re: Waar is nog Blesbokke en of Swartwildebeeste te jag 2014
@theedge
Vertel vir my ek's nader
Vertel vir my ek's nader
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Waar is nog Blesbokke en of Swartwildebeeste te jag 2014
Probreer vir Stan Man. Hy is nou wel 350km weg maar hy het baie kontakte.