Geweer rak vir Motorfiets
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Geweer rak vir Motorfiets
Wie het al so iets gemaak of gekoop vir 'n motorfiets. Ek wil gaan Gemsbokke in die berge skiet wat ons net eendag voor tyd het. So gedink as ek my twee liefdes meng kan ek midkien so paar bokke omdop vanf my bike. Daar is nie paaie nie en dit is oop wereld stap gaan werk as jy een bok wil skiet.
Anders sal ek my bender moet afstof en rakke maak.
Anders sal ek my bender moet afstof en rakke maak.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Tau als nou goed en wel met die rak op die fiets, maar wat gemaak met daai gems as hy lê? Jy gaan lyk soos Kasper de Vries met daai gems op jou rug en die geweer onder die arm??
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Nee maar ek skiet mos sy een been af dan jaag ek hom tot in die vlak......Pvdw wrote:Tau als nou goed en wel met die rak op die fiets, maar wat gemaak met daai gems as hy lê? Jy gaan lyk soos Kasper de Vries met daai gems op jou rug en die geweer onder die arm??
Nee broer daai job gaan nie maklik wees nie ek het net twee bokke gevat eers om te sien hoe dit gaan. Aders sny ek hom stukke en ry hom uit stuk vir stuk met my rugsak of iets.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Tau,
Gaan kyk bietjie op die sites:
https://www.google.co.za/search?q=motor ... 16&bih=500
Stel op "images" daars 'n klomp idees wat soortgelyk is aan die ou "cowboys" se geweerskedes wat hulle met perde gebruik het.

" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Tau wat van iets? 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Jitte dit sal werk net bang daar is te min ammo!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Gebruik n quadbike met mini trailor of slee.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
My plaasquad is 'n Raptor 350 wat nie in daai berge gaan werk nie hy sal orals vashaak en kan nie vrag vat nie.LongWolf wrote:Gebruik n quadbike met mini trailor of slee.
Hierdie is my jagbike...
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/GY9A3915_zps202b2aa8.jpg
Ek sal darem tot by of naby die bokke kan kom met 'n 4x4 of my Uri, maar om 2 geskiet te kry op die voet gaan sukkel. Ek wil ook iets anders probeer.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/2e5njuc.jpg
Ek moet verkieslik sukkel oomblikke vermy mey my roer op die bike....
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Ok manne het vinnig gisteroggend so bietjie gespeel met 20mm pyp en darem so rakkie gemaak wat dalk kan werk.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6630_zpsf9ca4536.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6629_zpsca383791.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6632_zpsb2e2b903.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6633_zpsfed9bed8.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6636_zps4198b883.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6646_zps3ea7d3a8.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6647_zps37b446ed.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6643_zps66c569eb.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6630_zpsf9ca4536.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6629_zpsca383791.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6632_zpsb2e2b903.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6633_zpsfed9bed8.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6636_zps4198b883.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6646_zps3ea7d3a8.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6647_zps37b446ed.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6643_zps66c569eb.jpg
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Baie netjies John, jy sal net moet staaaaadig oor die klippe en mooi kyk vir die bosse wat kan haak aan die roer.
ns: mooi fiets
ns: mooi fiets
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Ja nee dit gaan maar redelik belangrik wees om die te val nie!!!! Maar dit sal ook seker gebeur. Die plantegroei is redelik kort die klippe is my moeilikheid.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Louw123
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Het jou plan toe gewerk met die rak vir geweer en hoeveel bokke het jy toe geskiet?
-
Peruvs72
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Ek't geleer met bike ry, hoe meer jy vir jouself se jy moet nie nou val nie hoe meer dop jy om. Jy moet maar jou gun in bubble wrap sit
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Nee reen het ons teruggehou en hoepenlik sal watervlakke laag genoeg wees dat ons volgende naweek oor die rivier kan kom wat die stuk grond split van die res van die wereld.Louw123 wrote:Het jou plan toe gewerk met die rak vir geweer en hoeveel bokke het jy toe geskiet?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
My rakkie het die naweek hard gewerk. En ek kon darem laat middag my twee beplande Gemsbokke omdop.
Die area was lekker rof en klippe was nie 'n man se maat nie, darem geen moeilikheid gehad nie en het op 'n tyd die Gemsbokke soos beeste nader aan die pad gedruk, aangesien geen voertuig of mens die bokke uit van die klowe sou kry nie, dalk 'n Helikipotter.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6707_zps7a6f2bd2.jpg
Een van my makkers le die bokke voor wat ek afdruk uit die koppe.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6705_zpse037ada2.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6704_zps38e1ac3b.jpg
Asemrowende uitsig en terrein.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6709_zpsc90ff453.jpg
Uitgangs wond en Eerste koeie wat ek kon skiet. Dit was vanfa die motorfiets.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6713_zps224568be.jpg
Selfoon kiekie. Hierdie drade is baie stukkend en die rede dat van die 90 bokke ons net 32 kon tel op opspoor.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6714_zps5d6744ce.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6722_zpsce7bb540.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6719_zps7c5cf7bb.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_6708_zps031b0633.jpg
Jammer as die kiekie bietjie rof is.
Die bul het ek op 60 m mooi hartskoot gegee( natuurlik nadat hy geval het eers gesien, dit was waar ek gemik het), Hy val op die plek neer en toe staan hy op en gee daai, daai grawe weghol spronge!!! My hart gee so stadige klop en ek besluit net daar miskien was die skoot te ver terug en met die weghol gee ek hom op so 150m nog 'n skoot van agter op die nek. Die skoot vang hom laag en sny die vel so oop. Die bok val presies soos in die foto bo. Daar gekom is hy reeds dood en skoot 1 was op die nommer en die 150gr Nosler Ballistic tip het sy werk goed gedoen. Weereens wys Gemsbok net weer hy is taaier as taai.
So my rak het gewerk en vir 'n eendag jag en vir tyd limiet doel waar jy diere moet afhaal in rowwe terrein sal ek dit weer doen.

Last edited by tau on Mon Aug 11, 2014 5:23 pm, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Netjies !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Baie lekker Tau!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Dit lyk of dit 'n lekker ervaring was. Goed gedoen.
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Dankie Manne. Ek het net twee Gemsbokke geskiet en ander vriende het 1 gemsbok en 4 SWB geskiet.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Geweer rak vir Motorfiets
Baie geluk, gaan ons die storie ook krytau wrote:Dankie Manne. Ek het net twee Gemsbokke geskiet en ander vriende het 1 gemsbok en 4 SWB geskiet.