Middag manne,
Watter klanke sal julle nou voorstel soos die tyd begin draai?
Ek het alreeds sukses gehad met ouers lok maar wil bietjie iets anders probeer...
Groetnis
Roepe
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Roepe
Boshond, as jy in hierdie moelike tyd dit regkry om die ouers te roep, waarom sal jy dan iets anders wil doen. Jy is dan reeds op die regte roep!! Hou so aan!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
